2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 6 Catharina Street, Bendor Ext 8, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers met troeteldiere, is Bendor Garden Flat 'n lieflike woonstel vir 2 persone in 'n pragtige tuin in Bendor, Polokwane.
Hierdie woonstel bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n klein sitarea wat oopmaak na 'n privaat stoep. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n TV met Netflix, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n bidet en 'n toilet. Vir gerief word alle linne voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n klein yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Twee werkstasies en WiFi-toegang is beskikbaar vir diegene wat werk moet doen.
'n Privaat onderdakbraai met braaitoerusting is beskikbaar. Rook is nie in die woonstel toegelaat nie, maar gaste mag in die tuin rook. Veilige onderdakparkering is beskikbaar. Die eiendom gebruik sonkrag en boorgatwater.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mareaze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Catharina Street, Bendor Ext 8, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Bendor Garden Flat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Catharina Street, Bendor Ext 8, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang