Bene
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selbornelaan 206, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
Bene bied 'n eenheid op die eienaar se perseel in Lyttelton Manor, 'n voorstad van Centurion. Dis stapafstand vanaf UNITAS Hospitaal, 4 km vanaf 'n Gautreinstasie en 5 km van die Centurion Winkelsentrum af. Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing.
Bene 1 het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapareas met plafonwaaiers wat afstandbeheer het, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 'n dubbelbed. Daar is 'n bababed beskikbaar wat geskik is vir kinders onder 3. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en basiese toiletware word voorsien. Daar is 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kombuis is goed toegerus met 'n tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie. 'n 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar. Geen diere word toegelaat nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Bene sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Selbornelaan 206, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Bene het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lyttelton Manor Lyttelton Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selbornelaan 206, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom