LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Benguela B&B | LekkeSlaap
+22

Benguela B&B

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid 2
Slegs kamer, 2 volwassenes.
Eenheid 3
Slegs kamer, 2 volwassenes.
Eenheid 4
Slegs kamer, 2 volwassenes.
Eenheid 5
2 volwassenes en 2 kinders jonger as 12, slegs verblyf.
Eenheid 6
2 volwassenes en 3 kinders jonger as 12, slegs verblyf.
Huisreëls

Die volle bedrag is betaalbaar as jy jou bespreking minder as 7 dae voor die inklokdatum maak.
'n 50%-deposito is betaalbaar met bespreking en die balans is 4 dae voor aankoms betaalbaar.
Gedurende Desember sal daar geen ontbyt bedien word nie. Doen asb. navraag oor ons ontbyttariewe.

Let asb. op dat indien jy die hele gastehuis wil bespreek, doen navraag en ons sal 'n kwotasie stuur.

Ons wil die hele gastehuis vanaf 15 Desember 2016 tot 2 Januarie 2017 verhuur, so doen asb. navraag as jy dit vir 'n paar gesinne wil bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie 1 - 7 dae voor inklokdatum verbeur 100% van alle betalings.
Kansellasie 8 - 14 dae voor inklokdatum verbeur 75% van die deposito.
Kansellasie 15 - 21 dae voor inklokdatum verbeur 50% van die deposito.
Kansellasie 22 - 28 dae voor inklokdatum verbeur 25% van die deposito.

Daar sal geen terugbetalings gemaak word indien gaste vroeër uitklok of nie opdaag nie en gaste sal aanspreeklik gehou word vir die totale gekwoteerde bedrag.

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bream Hill 22, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5YTE5YzM5LTExODctNGM0Zi1hN2U1LTg4MWEwZmFkNjI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040  per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 22 Bream Hill Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-21:00 10:00 -28.784153 32.091932
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!