Gonubie Akkommodasie by Benri B&B Self-catering | LekkeSlaap
+31
+31

Benri B&B Self-catering

B&B
  • Vanaf R863 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-weg 77, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Benri B&B Self-catering is 'n 4-ster-instansie op die Oceanway Road in Gonubie, wat langs die kus loop. Vissermanne, drawwers en wandelaars kan hier rustig wegbreek van die stadsgewoel.

Dié drieverdieping-gastehuis beskik oor 'n spoggerige selfsorg-woonstel op die boonste verdieping en 4 B&B-kamers op die tweede verdieping. Die B&B-kamers het balkonne wat see-uitsigte bied. Die dakwoonstel bied 270º-uitsigte oor die see.

Ben en sy dogter, Benita, Benri se eienaars, word bygestaan deur Daisy en Bronwyn. Sjef Phindie is bekend vir haar smullekker ontbyt. Dolly, Conci en Nandi help om die kamers skoon te hou en help ook met ontbyt. By Benzi sal jy flink en doeltreffende diens ontvang. Die personeel sal jou op die hande dra en seker maak dat jy tuis voel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan in die eetkamer op die tweede verdieping langs ontvangs ontspan en kyk hoe die dolfyne en walvisse seisoentyd in die branders baljaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Benri B&B Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ocean-weg 77, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Benri B&B Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R863
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R863
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R863
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-weg 77, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0MjY0MDQwLWUwNDEtNGE4Ny04NTI4LWE0NGNjNTgyMzJhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R863  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 77 Oceanway Gonubie 5256 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.950685296959 28.015201091766
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za