LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ben's Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+34

Ben's Bed and Breakfast

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholsonstraat 50, Baileys Muckleneuck, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ben's Bed and Breakfast is in die pragtige Bailey's Muckleneuk-woonbuurt in Pretoria.

Dié boetiek B&B bied verblyf in 3 individueel versierde kamers. Al die kamers het ingeboude kaste, tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met volledige DStv-kanale en WiFi.

'n Engelse ontbyt is ingesluit. Gaste het toegang tot die tuin, swembad en braaigeriewe.

Dié B&B is naby Austin Roberts Bird Sanctuary, Brooklyn Mall, Little Company of Mary Hospital, Universiteit van Pretoria, Loftus Versfeld-stadion en Pretoria Seuns Hoër.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Ben's Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Nicholsonstraat 50, Baileys Muckleneuck, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Ben's Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholsonstraat 50, Baileys Muckleneuck, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArDUWbnpbaq8syF7UEPImYpSes1rTZdJ2QN94I6rydK5zNVJHyw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 50 Nicholson Street Baileys Muckleneuck 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.76591859256 28.226753440016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!