Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benson's Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Benson's Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Santjie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorstel: Lugversorger in die kamer, asb.

Wonderlike, vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fina T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

I will recommend Benson's Lodge to travellers.

Excellent. The owners were extremely nice and friendly. Warm welcome. We will be looking forward to hosting you again in the future. The best in the Lichtenburg/Coligny area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Benson's Lodge se terugvoer

Fina, you were a model guest and made our 'job' so easy. Still, we feel humbled by your kind review. Thank you and looking forward to your next stay.

Benson's Lodge
Melinda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B
Saam met vriende

Aie lekker.

Verblyf gebruik deur vriende en familie vir 'n troue. Pragtig netjies, dankie. Sal beslis die verblyf aanbeveel vir vriende en familie. Goeie waarde vir geld. Ons het baie welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
G M M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G M M

Dit was so lekker stil en rustig. Sal weer by hul tuis gaan, aangename mense.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met vriende

Hartlike ontvangs en vriendelike diens.

Johan en Marina is 'n uitstekende span wat ons welkom laat voel het en meer soos vriende as gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Vriendelike ontvangs. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgie A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgie A
Gesin met klein kinders

Homely and comfortable and a very accommodating host.

The rooms are spacious and well equipped. Lovely, big bathroom with beautiful towels. Our host started a fire for us as we only arrived at 19:00 and all the crockery etc. was set out on the patio table. Extremely welcoming after a long journey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie potensiaal.

Johan en Marina is baie gasvry en vriendelik. Hulle het reeds wonderwerke op die plaas verrig en ons het geen twyfel dat dit 'n besondere plekkie gaan word nie. Ons kamer was nie 100% skoon nie, maar ons besef dat hulle baie besig was met ander voorbereidings toe ons daar was. Ons kamer was bietjie klein en die koue, nat weer het dit vir ons moeilik gemaak om lank buite te sit. Ongelukkig is daar nie plek vir stoele in die kamer nie. Ons beveel nogtans Benson's Lodge aan. Dis 'n juweel in die omgewing en ons is seker dit gaan weldra net verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jan L
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Eienaars was baie vriendelik maar ongelukkig was die kamers vuil en sonder om te oordryf, oortrek met spinnekoppe en spinnerakke, van die vloer tot teen die dak! Die een bed was skoon maar die ander kamer en bed was vol goggas en daar was spinnekoppe orals, selfs tussen die lakens. Kon sien die kamer en beddegoed was baie, baie lanklaas skoongemaak. Ons het 'n dag vooruit bespreek so daar was genoeg tyd om die kamer reg te kry vir gaste. Buite is als mooi en netjies so ons hoop eienaars sal dringend aandag gee aan die kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Benson's Lodge se terugvoer

Dit spyt my werklik dat julle so voel oor julle verblyf by ons. Ek het self die oggend voor julle sou arriveer, die kamers gemop, afgestof en die beddens oorgetrek. Die spinnekoppe is met 'n verestoffer verwyder, aangesien ons hier op die plaas glo aan 'n omgewingsvriendelike benadering. So ek wil tog verskil met julle mening dat "die plek vuil" was. Daar was wel spinnerakke in die tweede kamer se hoek bo regs, soos julle aan ons uitgewys het. Ek sal beter oplet in die toekoms en ons het toe wel 'n insekbestuiwer daar gebruik. Ons is trots op ons goeie standaarde en sal in die toekoms net harder probeer.

Benson's Lodge
Johan D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Baie skoon, netjies en uitstekende waarde vir geld.

Ek kan regtig hierdie verblyf sonder enige voorbehoud aanbeveel. Die kamer is goed toegerus met baie gerieflike bed en 'n volgrootte yskas. Daar is allerhande gerief vir braai buite die eenhede en 'n TV. Baie netjies en skoon en ongelooflike waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op plaas.

Johan het ons baie vriendelik ontvang. Alles wat 'n mens benodig, en nog!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely clean accommodation.

Comfortable bed, clean and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gasvrye mense, heerlik gekuier.

Johan en Marina het ons verwelkom en dadelik tuis laat voel. Kon my boswa se batterye herlaai sonder enige ekstra koste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franci J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kommunikasie vooraf, hartlike ontvangs, pragtige kamer met alle geriewe, gemaklike bed, lekker rondstap op ruim plaaswerf, plaasstoep kuier gesellig!

Plaasaandete by Benson's Gastehuis: ware, voortreflike boerekos en ouwêreldse elegansie. En wonderlike gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzaan C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rusplek langs die pad!

Dankie dat julle ons kinders so tuis laat voel het en bederf het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manuel D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, vriendelik en skoon. Baie welkom gevoel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Benson's Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Dit beteken vir ons baie as ons gaste tevrede was. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Johan en Marina

Benson's Lodge
Renata S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, Netjies, Behulpsaam, Fantasties

Ons was daar as n groep mense wat ons 38jaar Skool reunie daar gevier het. Johan, een van die mede eienaars is regtig so vriendelik en behulpsaam. Hy het vir ons die lekkerste ontbyt gemaak. Hulle ontsien geen moeite om hul gaste gemaklik te maak nie. Ek sal hul met groot vrymoedigheid aangeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alma B

Netjies, gasvry en definitief waarde vir geld.

Benson's Lodge is definitief aan te beveel om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is marvellous.

Please can you look at the shower. There is spider web. And clean under the bed. It is nice place to be. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treurfontein Plaas, Coligny, 2725, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ8QX2j28Ayf9fVPe1tSfRPktY7k3cT9dDTMToOAun13PgRCNCJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Treurfontein Farm Coligny 2725 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.344634445195 26.325947479786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem