Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bentley Estate Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Bentley Estate Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sonja V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met tieners

Gemaklike eenheid vir die gesin, het alles wat ons nodig gehad het.

Still rustige kompleks wat maklik toeganklik is. Die ligging is sentraal vir waar ons wou wees. Sal weer daar kom weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

2 woorde - absoluut perfek!

Dit was baie aangenaam om daar oor te bly. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P
Gesin met klein kinders

Baie netjies en goeie ligging.

Benodig prepaid aircon. Stel gaste dalk ook voor hul reis in kennis van R5 was- en droërs, sodat hul geld kan bymekaarmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bentley Estate Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Riana.

Ons sal die aanbevelings neem en die veranderinge aanbring.

Bentley Estate Apartment
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan, Bentley-landgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0651ba274ded4d81806b78dedaffbbbd617c5b4d587895e3c0d1b81f91c22bbbecb19c5d1df6b60970b1b9541833fb2fb9a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Ocean Drive Bently Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5249159 31.2237767
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem