- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan 61, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bentley's Guesthouse het 4 sterre volgens die Toerisme Graderingsraad van Suid Afrika en is perfek geleë in 'n stil straat net 400 m van die gewilde Bloubergstrand in Kaapstad af. Bloubergstrand spog met 'n uitstekende uitsig op Tafelberg. Bentley's Guesthouse verpersoonlik 'n luukse kuswegbreek waar gaste lekker in Kaapstad kan ontspan, of hulle nou alleen, vir sake, of saam met vriende, familie of hulle wederhelf reis.
Die gastehuis het 'n moderne rustieke en strand-styl. Verblyf word in 5 suites aangebied, elkeen met sy eie en suite-badkamer, komplimentêre WiFi, 'n TV met satelliet-kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, haardroër en 'n kluis.
Daar is 'n ruim, moderne, gemeenskaplike oopplan-kombuis, 'n sitarea met 'n TV en 'n kaggel, sowel as 'n eetarea met Franse deure wat na 'n swembad buite lei. Buite is daar sonstoele, afdakkies, 'n kuierdek, braaigeriewe en 'n privaat tuin.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Verder is daar rakke vir sweefskiborde, branderplanke en fietse. Daar is 'n area waarin gaste kan voorberei en 'n buitestort.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 5
Ligging
- Dolphin-rylaan 61, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bentley's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan 61, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12