LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bentonhof | LekkeSlaap
+4

Bentonhof

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Bentonhof
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gerda V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is in 'n stil area, jy kan die see sien en heerlik gaan stap of draf.

Wat ons geniet is die see en strand is net oorkant die pad. Die plekkie is geleë tussen Mosselbaai en Hartenbos naby aan alles en tog eenkant weg uit die massas.

Bentonhof se terugvoer

Gerda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer!
Hoop ons sien weer in toekoms.
Geniet dag!

Anita Bentonhof

Bentonhof
Alfred K - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Friendly, helpful and a pleasant area to stay.

Bentonhof se terugvoer

Hi Alfred,

Thank you for positive comment!

Hope toe see you in the future again!

Enjoy the day/ weekend!

Anita Bentonhof

Bentonhof
Hermina Cornelia V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermina Cornelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ek verwag het, was voorsien. Die verblyf was baie kort, maar aangenaam.

Die verblyf was baie billik en sou ek langer kon aanbly as die reisplan nie reeds baie vol was nie, sou ek. Vriendelike diens en die ligging is baie goed, want dit is loopafstand van die see.

Bentonhof se terugvoer

Hi j'le was voorreg I'm te te kon akkomodeer!!
Hoop ons sien wr in toekoms!
Geniet dg!
Anita

Bentonhof
Michelle V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Sal beslis weer besoek.

Bentonhof se terugvoer

Michelle,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om jou weer in toekoms te kan akkommodeer.

Geniet die naweek.

Groete, Anita Bentonhof.

Bentonhof
Estelle P - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek.

'n Gerieflike kamer en pragtige ruim badkamer.

Bentonhof se terugvoer

Estelle baie dankie vir positiewe terugvoering!

Was groot voorreg om jou te kon akkomodeer!
Hoop om jou weer in toekoms te kan ontvang !




Anita Bentonhof

Bentonhof
Esmeralda D - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi uitsig, naby alles.

Alles wat ek nodig gehad het vir 'n wegbreek. Vriendelike diens. Skoon, rustig, naby alles.

Leegay B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leegay B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste.

Elke oomblik was die beste.

Bentonhof se terugvoer

Leegay,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was plesier om j'le te kon huisves.

Hoop om j weer in die toekoms te akkommodeer.

Anita Bentonhof

Bentonhof
Ernest B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ernest B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Sou gaaf gewees het indien daar 'n kombuisie was waar mens skottelgoed kon gewas het.

Bentonhof se terugvoer

Ernest,
Baie dankie vir jou verblyf!
Geniet aand!
Anita

Bentonhof
Nadine B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en veilig.

Bekostigbare verblyf. Veilige, skoon en rustige area. Was ideaal vir ons en het in ons verwagtinge voldoen.

Bentonhof se terugvoer

Nadine,

Baie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Waardeer baie!

Was voorreg om vir julle te kon huisves.

Hoop om weer in die toekoms te sien!

Geniet die naweek!

Groete,

Anita Bentonhof

Bentonhof
Chantall G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chantall G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker tuiste gewees.

Sal net nice gewees het met TV facility and secure parking toe garage kar was op oop grasperk.

Pierre J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer se ligging was puik en het voldoen aan my behoefte vir 'n enkelnagslaapplek.

Bentonhof is waarde vir geld en is ideaal geleë indien iemand 'n afspraak in sentrale Mosselbaai het.

Bentonhof se terugvoer

Was voorreg om julle te kan akkomodeer!
Hoop om jou weer te akkomodeer!

Bentonhof
Lorrian J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorrian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het vir 'n goeie nag se rus na 'n lang, vermoeiende dag se reis.

Sal Betonhof beslis weer ondersteun en ook aanbeveel.

Bentonhof se terugvoer

Lorrian,
Was groot voorreg om j'le b Bentonhof te akkomodeer.
Hoop om j wr in toekoms te kan akkomodeer.
Geniet dg!
Anita, Bentonhof

Bentonhof
Heinrich C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

Terrible mildew in the bathroom on most of the silicon sealed areas around the bath/shower.

Bentonhof se terugvoer

Baie dankie vir jou verblyf by Bentonhof. Kan jou verseker by see is "mildew" algemeen!
Na aanlleiding van my navrae of alles reg was by julle is en julle het geantwoord 100%!
Geniet dag!

Bentonhof
Quezette V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quezette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike 4 dae gebly, die verblyf was alles wat ons verwag het en meer.

Baie dankie vir wonderlike skoon en netjiese verblyf. Die ekstras was 'n bonus, koffie en beskuit, suiker, melk, selfs 'n sjokolade vir elk. Dit is veilig en naby aan ATKV oord, winkels en restaurante. See is sommer loopafstand, met mooi uitsig wanneer jy op die stoep sit en kuier en braai. Sal beslis weer daar oorslaap, nogmaals dankie vir julle vriendelikheid, 'n puik plekkie by die see.

Bentonhof se terugvoer

Quezette,

Was voorreg om julle by Bentonhof te akkomodeer!

Hoop ons sien julle weer in toekoms!

Groete,

Anita Bentonhof

Bentonhof
Olet D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olet D
Enkelreisiger

Heerlike rus.

Na 'n lang pad, was die 'n besonderse mooi en rustige oornagstop. Maak weer so!

Bentonhof se terugvoer

Olet,

Was voorreg om julle by Bentonhof te akkomodeer!

Hoop ons sien julle weer in toekoms!

Groete,

Anita Bentonhof

Bentonhof
Kobus R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus R
Enkelreisiger

Gerieflike, praktiese verblyf.

Sien sterre.

Bentonhof se terugvoer

Kobus,
Bb dnki v j terugvoering!
Was plesier om j b Bentonhof te akkomodeer!
Hoop ons sien j wr!
Geniet dg!
Anita

Bentonhof
Tommy M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tommy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was baie rustig.

Die afwesigheid van 'n TV was nogal 'n probleem.

Bentonhof se terugvoer

Tommy, baie dankie vir jou verblyf by Bentonhof.
Geniet dag!

Bentonhof
Elsabe L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gerieflik. Skoon en netjies.

Waarde vir geld en uiterse gasvryheid.

Bentonhof se terugvoer

Baie dankie vir jou verblyf by Bentonhof. Was voorreg om jou te kon akkommodeer!
Hoop ons sien jou weer in toekoms!

Bentonhof
Sandra D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet .

Ekstra eetgerei en 'n wasbak om dit in te was ipv die wasbak in badkamer, sou welkom wees. Verder is dit gerieflik naby alles. Baie dankie vir die ekstra melk.

Bentonhof se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Daar is 'n ekstra wasbak om skottelgoed te was. Die kamer is slegs vir 2 persone so daar is 2 van elk van die gaste!
Mens moet ook in gedagtes hou dat dit 'n gastekamer is en al die ander ekstras soos eergerei, koffie, melk, en tee 'n bonus is.

Bentonhof
Erich F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en ons het 'n aangename tyd gehad.

Die verblyf was nommerpas vir ons. Dit was maklik om aan te pas by die beperkte kosmaakgeriewe. Alles baie skoon en netjies met gasvryheid en keurige binnenshuisversiering. Die parkie voor die eenheid en nabyheid aan die strand was 'n groot pluspunt.

Bentonhof se terugvoer

Erich,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Was voorreg om julle kon akkommodeer! Bb bly j het j tyd geniet!

Hoop om j in toekoms te akkommodeer!
Geniet dag!

Anita Bentonhof

Bentonhof
Mari M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie skoon en het heerlik gebly.

Bentonhof se terugvoer

Mari,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Groete, Anita Bentonhof.

Bentonhof
Malinda S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
0/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belewenis

Baie mooi plekkie. Het dit baie geniet.

Bentonhof se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Dit was voorreg om jou by Bentonhof te akkommodeer.
Hoop om jou weer by ons te ontvang!

Bentonhof
Lee-ann J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie fantasties, ons het ’n lieflike tyd in ’n baie rustige en liefdevolle plek gehad.

Die ontvangs was vreeslik goed en ons het sommer welkom gevoel. Ons gaan baie beslis weer Bentonhof besoek en ook vir ander vertel van die lekker knus plekkie met die vriendelike eienaars.

Bentonhof se terugvoer

Lee-ann,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Was 'n voorreg om jou by Bentonhof te kon huisves.

Hoop om jou weer te kan akkommodeer.

Geniet dag.

Anita Bentonhof

Bentonhof
Phaezzle A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phaezzle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die area was pragtig verby.

Bentonhof se terugvoer

Hi Phaezzle,

Dit was voorreg om julle kon huisves. Hoop ons sien jou weer by Bentonhof.

Geniet jou dag
Anita Bentonhof

Bentonhof
Andries K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, koel en gerieflik.

Ons het voorberei om wegneemetes te kry en het heerlik ontspan laatnamiddag op die stoep. Lieflike see uitsig!

Bentonhof se terugvoer

Andries,
Dit was voorreg om julle by Bentonhof te akkommodeer.

Hoop om julle weer te ontvang.
Geniet dag.
Bentonhof-groete
Anita

Bentonhof
Chris V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great price for a nice flat right next to the heart of Hartenbos.

For the price you cannot get better in Hartenbos, especially in December. It is located right across from the breach, and about a 10 minute walk from Waterpark. There is a small fridge/freezer combo, a microwave and the WiFi is lightning fast. Some plates, forks, knives, spoons glasses etc. are provided. There is even a braai you can use with charcoal/briquettes.

Bentonhof se terugvoer

Chris, thank you for staying at Bentonhof.

Hope to see you again in the future.

Enjoy your day.

Anita Bentonhof

Bentonhof
Dalene V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besondere gasvryheid en baie netjies.

'n Besondere plek met gasvrye eienaar. Baie netjies kamer met heerlike baie skoon, snoesige beddegoed. Ons sal dit vir almal aanbeveel.

Bentonhof se terugvoer

Magdalena
Dit was voorreg om julle by Bentonhof te akkommodeer. Hoop om julle weer te ontvang.
Geniet dag.
Anita Bentonhof

Bentonhof
Loré O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loré O

Lekker plekkie vir 'n vinnige oorbly.

Het dit heel gerieflik gevind. Ideaal as jy net 'n slaapplekkie soek. Daar is 'n ketel beskikbaar, maar geen mikrogolf. Die feit dat dit Mosselbaai sê, kan verwarrend wees - dis basies Hartenbos.

Bentonhof se terugvoer

Hi Lore,
Was 'n voorreg om jou by Bentonhof te akkommodeer.
Geniet dag.
Anita Bentonhof

Bentonhof
Louisa R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker snoesig en rustig

Pynlik netjies en silwerskoon

Bentonhof se terugvoer

Louisa
Was voorreg om j b Bentonhof te kon ontvang.
Hoop om j weer b ons te ontvang!
Geniet aand!
Anita

Bentonhof
Johan G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Baie netjies en goed geleë. TV en mikrogolfoond in plekkie word aanbeveel.

Bentonhof se terugvoer

Hi Johan
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Hoop om jou weer te akkommodeer in Bentonhof.
Geniet jou dag.
Groete
Anita Bentonhof

Bentonhof
Annatjie S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Fasiliteit geskik vir oorslaap vir 1 of 2 nagte aangesien daar geen kook- of braaifasiliteite is nie en geen TV. Dit het in ons behoefte voorsien aangesien ons vir besigheid George toe moes gaan.

Bentonhof se terugvoer

Annatjie,

Baie dankie vir jou verblyf by Bentonhof! Hoop om jou weer te huisves by ons! Ons voorsien wel braai rooster en pragtige stoep met see-uitsig! Jammer nagelaat om vir jou te sê omdat die weer nie by gunstig was nie. Mense bly wel by langer. .Omdat ons ook by sentraal geleë is.

Geniet dag

Anita Bentonhof


Bentonhof
Vera V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vera V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was in 'n rustige en netjies omgewing, naby die strand.

Was baie lekker, Anita was baie vriendelik en behulpsaam en het kort-kort gevra of ons iets nodig het. Die see was sommer 'n paar tree van ons af en die omgewing was baie stil en veilig. Parkeerplek was bietjie ongemaklik, maar daar was nie rêrig fout nie. Als was naby die winkels en mall gewees en sommer stapafstand van die strand. Beveel aan vir enige ordentlike en netjiese paartjie of enkellopende aan. Dankie Anita van Bentohof vir die moeite en vir die skoon en netjiese plekkie.

Bentonhof se terugvoer

Hi Vera

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer. Hoop om julle weer spoedig by Bentonhof te sien.
Geniet die dag.

Anita Bentonhof

Bentonhof
Jenny R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate for 1 night stopover.

No soap in bathroom. Bit awkward to make cup of coffee, though lots provided. Plenty tea, coffee, but nowhere to work other than on bed! Can't cut fruit, wash knife or anything. Neat and clean.

Marelize D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Enkelreisiger

Wonderlike plekkie veral vir 'n paartjie of enkelpersoon.

Plekkie is baie netjies en ideaal geleë vanaf die see. Eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou tyd by hul aangenaam te maak.

Bentonhof se terugvoer

Marelize,
Was voorreg om j by ons te kon huisves!
Hoop ons sien j weer!
Geniet dag!
Groete,
Anita

Bentonhof
Jaco C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie wonderlik en die feit dat Langerberg mall baie naby was het dit vir ons baie bekostigbaar ook nog gemaak.

Mall is baie naby veral di uitsig oor di see was vermy wonderlik.

Bentonhof se terugvoer

Hi Jaco,
Was 'n groot voorreg om julle by Bentonhof te akkommodeer!
Hoop om julle weer hier te sien!
Anita
Bentonhof

Bentonhof
Chris B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy net slaapplek soek is dit die regte plek.

Die kamer en badkamer is aan 'n huis en dit is netjies, maar daar is geen TV of WiFi fasiliteite nie. As jy TV of WiFi soek moet jy na die naaste winkelsentrum gaan.

Bentonhof se terugvoer

Hi Chris,

Baie dankie vir jou verblyf in Bentonhof.

Geniet dag!

Anita Bentonhof

Bentonhof
Lacya G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lacya G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en baie skoon.

Vriendelike gasvrou, baie netjies, skoon en rustig. Het lekker gebly en net oor die straat gestap see toe. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Bentonhof se terugvoer

Hi Konsul

Dit was groot voorreg om julle by Bentonhof te kon akkommodeer.
Ons hoop om julle weer by ons te ontvang.

Groete, Anita Bentonhof.

Bentonhof
Marianne S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat 'n mens nodig het as jy vir 'n kort rukkie bly en privaatheid en so naby swemplek. Was 'n absolute bonus en luukse.

Ons kom definitief weer en sal hoogs aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld. Sou net 'n klein yskassie waardeer het in plaas van 'n vrieskas.

Bentonhof se terugvoer

Goeie dag Marianne,

Was voorreg om julle by Bentonhof te kon huisves!. Hoop ons sien julle weer.
Geniet feesgety!

Groete
Anita

Bentonhof

Bentonhof
Theo V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf en goed geleë.

Baie dankie Anita, sal weer daar bly. Sal dit beslis aanbeveel vir vriende. Dankie vir jou gasvryheid.

Bentonhof se terugvoer

Theo,

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering! Julle was aangname en vriendelike mense en net 'm plesier om te huisves!

Sal julle graag weer Bentonhof wil ontvang!

Groete

Anita Bentonhof

Bentonhof
Ndzuzo N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndzuzo N
Enkelreisiger

It was amazing wish we could stay for long it was great staying there.

Whoooow it was great I really enjoy myself. The bed, the room the linen. Anita did a great job. I arrived late but she checked up on me. I am looking forward to coming back again. Anita you are a star keep up the good work.

Bentonhof se terugvoer

Hi Ndzuzo,

Thank you for your good review !

It was a pleasure to accomodate you!

Hope to see you again in Bentonhof!

Enjoy your weekend!

Anita Bentonhof.

Bentonhof
Gert S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die blok woonstelle se naam is nie duidelik gemerk nie.

Die glas afskorting by die bad is vasgesit en dit maak dit moeilik om die stortkop, badprop en krane by te kom as mens nie lang arms het nie. Die rand om die bad is vuil en waarskynlik ook moeilik om skoon te maak omdat die glas afskorting 1 m wyd is. Die duvet het 'n onaangename reuk - na my mening word dit nie gereeld gewas nie. Parkering is op die grasperk voor die eenheid - geen heining of veilige parkering nie. Skynbaar was daar nog nooit enige insidente nie - dalk wag dit net om te gebeur.

Bentonhof se terugvoer

Beste Gert,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Jammer as die verblyf nie na jou smaak was nie. Ja die glas is lank, maar dit keer ook dat die badkamer nie nat word tydens 'n stort nie. Ek kan jou verseker dat die linne na elke kuier gewas word en is daar meer as een paar linne wat gebruik word vir hierdie doel. Veiligheid soos jy sal sien is glad nie 'n probleem nie. Talle inwoners van ons woonbuurt se motors word buite gestal. Mense loop restaurante toe en mense is baie aktief met fietsry en draf. Ons is bevoorreg om hierdie relatiewe vrede en veiligheid te geniet.

Ons verblyf is baie goedkoop en volgens terugvoering van vorige inwoners was die verblyf nog altyd goeie waarde vir geld.

Beste wense

Anita



Bentonhof
Raymond S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S
Saam met vriende

Baie lekker plekkie en ongelooflike vriendelike mense.

Baie lekker kamer, stap-afstand van die strand af. Sentraal vir alles om te sien op die Tuinroete. Vriendelike mense.

Bentonhof se terugvoer

Beste Raymond,

Julle was goeie, aangename gaste om te huisves. Ons hoop om julle weer te kan huisves.

Geniet die dag!

Groete,
Anita

Bentonhof
Anthony M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sal weer gaan.

Wat die verblyf meer aangenaam sal maak is die TV asook WiFi. Daar is ook geen veilige parkering nie, verder was die verblyf baie aangenaam.

Bentonhof se terugvoer

Beste Anthony,

Dit was aangenaam om julle te huisves.

Die parkering voor die kamer is baie veilig om te gebruik.

Geniet die dag!

Groete,
Anita

Bentonhof
Lené V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lené V

Perfek vir 'n kort see-naweek!

Klein, maar kan 'n wonderlike vakansiehuisie wees. Ek en my ma het vreeslik lekker gebly. Paar treë van die strand af en baie naby aan baie aktiwiteite en winkelsentrums.

Bentonhof se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n groot voorreg gewees om julle hier huisves.

Bentonhof
Ernst M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vind rus by Dias se ankerplek.

Anita het vir ons vooraf 'n verwelkoming WhatsApp gestuur met 'n Google Maps verwysing. Welkom laat voel met sjokolades op kussings. Aangename, skoon verblyf binne stapafstand van see. Uitstekende waarde vir geld in vergelyking met wat in Hartenbos beskikbaar is.

Bentonhof se terugvoer

Baie dankie. Dit was groot voorreg om julle te huisves.

Bentonhof
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar-rylaan, Bentonhof 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA170abf88158ec611088b5c862f72dffaf59f63160a1cee101257507f0c48a4b5dc63f2e0634321b4995ae3cee2f7783f2185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Hannes Pienaar Drive Bentonhof 7 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.138337739345 22.110661602412
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!