Bergh Ridge Farm House
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm no.3, Dieplaagte, Magoebaskoof, 0850, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
In die hartjie van Magoebaskloof, aan die voet van die berg, is Bergh Ridge Plaashuis. Die plaashuis is tussen grenadellavelde en bloekombome in Magoebaskloof, bekend as "Die Land van die Silwermis", 'n welige, bergagtige streek in Limpopo.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer het slegs 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontspan op die oordekte balkon en geniet 'n al fresco-maaltyd. 'n Natuurlike waterval en stroom loop deur die eiendom, wat bydra tot die sjarme daarvan. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm no.3, Dieplaagte, Magoebaskoof, 0850, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm no.3, Dieplaagte, Magoebaskoof, 0850, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang