by Berghoff | LekkeSlaap
+28

Berghoff

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghoff Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Berghoff is op 'n proteaplaas 28 km buite Porterville in die Wes-Kaap.

Verblyf is beskikbaar in 4 gerieflike selfsorg-chalets wat ver genoeg van mekaar af is om privaatheid te verseker. Elke chalet word afsonderlik uitverhuur, so gaste deel nie 'n eenheid met ander gaste nie. Die chalets Disa, Barbi en Erica is na lede van die proteafamilie vernoem en is naby 'n 1 hektaar-dam. Klipspringer is op ons buurplaas, Osdam, en het 'n swembad voor die chalet (slegs tydens somermaande gevul - doen navraag wanneer jy bespreek).

Die chalets beskik oor al die nodige, soos beddegoed, handdoeke, kombuisware en braaigeriewe, en daar word een krat braaihout verskaf per nag.

Gaste kan met 'n bergfiets deur die proteaplantasies ry of gaan stap na 'n pragtige waterval. Die plaas bied lieflike uitsigte oor die Olifantsrivier- en Kouebokkeveldberge.

Die Groot Winterhoek Wildernis-area met sy besondere rotsformasies, ryk diere- en plantelewe en voetslaanroetes is ook naby die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Berghoff
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Berghoff Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berghoff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghoff Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExODQ1NzY3LTRkMzItNDNjMy05NGQ0LTU3ZDc1OTFhZWFiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Berghoff Farm Porterville 6810 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.964760770823 19.049633747472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem