Berghoff Disa Cottage
12 gaste
3 slaapkamers
8 beds
2 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Berghoff Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Berghoff Disa Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n pragtige Protea-plaas in die Olifantsrivierberge, 28 km vanaf Porterville in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat wil wegbreek van die besige stadslewe.
Dié kothuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed, terwyl een van die slaapkamers 'n ekstra enkelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en kisvrieskas toegerus. Gaste kan 'n maaltyd by die toonbank met stoele geniet. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook aktiwiteite, soos bergfietsry deur die protea-plantasies of stap na 'n pragtige waterval geniet. Die plaas bied uitsigte oor die Olifantsrivier en op die Kouebokkeveldberge.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
MARIUS Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Berghoff Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Berghoff Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang