by Berghoff | LekkeSlaap
+28

Berghoff

Barbi
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid het 3 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Barbi word as geheel verhuur. Elke kamer het 'n dubbelbed en enkelbed en die derde kamer het 'n ekstra slaapbank. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. 'n Braai-area is beskikbaar op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Eie swemhanddoeke Een krat hout per nag word verskaf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Disa
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid het 3 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Disa word as geheel verhuur. Die eerste 2 kamers het elk 'n dubbelbed en enkelbed en die derde kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolf. 'n Braai-area is beskikbaar op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Eie swemhanddoeke Een krat hout per nag word verskaf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Erica
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Erica word as geheel verhuur. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en ekstra enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis het 'n gasstoof, yskas, oondjie met tweeplaatstofie en mikrogolfoond. Daar is 'n braai-area op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Eie swemhanddoeke Een krat hout per nag word verskaf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klipspringer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié dubbelverdieping-eenheid is apart van ons ander chalets, op ons buurplaas, Osdam. Klipspringer werk slegs met sonkrag en gas, en het 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer 'n en oopplan-leefarea en -kombuis. Die huis word as geheel verhuur. Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens, is op die boonste verdieping met 'n steil houttrap wat daarheen lei. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Die kombuis het 'n yskas en stoof wat met gas werk. Die eenheid het direkte toegang tot die swembad en daar is 'n braai area op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Eie swemhanddoeke Een krat hout per nag word verskaf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghoff Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExODQ1NzY3LTRkMzItNDNjMy05NGQ0LTU3ZDc1OTFhZWFiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Berghoff Farm Porterville 6810 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.964760770823 19.049633747472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem