Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berghoff Erica Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

MARIUS Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Berghoff Erica Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lasya B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lasya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus, gekuier en die pragtige, ongerepte natuur geniet.

Ons het heerlik gebly in Berghoff. Die huisie is ruim, goed toegerus, super skoon en netjies. Die mooiste uitsig en pragtige natuurskoon omring mens en die helder sterrekoepel in die aand is 'n gesig om te onthou. Ons het ver ente gestap met ons hondjies en die veld was oortrek met die mooiste blommetjies en plantegroei. Die rotsformasies wat deel vorm van die majestieuse Winterhoekberge het ons verbeelding aangegryp. Berghoff is 'n juweel en ons het dit baie geniet. Baie dankie aan Margot, Marius en span. Julle plaas het ons liries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Lasya, baie dankie vir die mooi resensie! Ek moet bieg my verbeelding loop op hol wanneer ons die rotse bekyk. Ek dink soms dis waar die "Lord of the Rings" vervaardigers hulle idees kom haal het vir hulle kreature! Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Marius

Berghoff Erica Cottage
Pauline G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline G
Saam met vriende

Beautiful venue and cottage well-supplied for all our needs.

Superb communication and information supplied by our hosts. Close access to Groot Winterhoek Nature Reserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Pauline, we're glad you enjoyed yourselves and that the weather played along in one of our wettest and coldest winters in the past 15 years. Welcome back any time! Regards, Marius

Berghoff Erica Cottage
Amanda M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Gesin met klein kinders

Die mooiste uitsig van berge en proteas.

Ek sal weer Berghof wil besoek. Ons het die Vrydagaand daar aangekom en dit was baie koud. Ek het baie gesukkel om die kaggel aan die gang te kry sonder vuuraanstekers. Nadat ek vir die eienaar, Marius, 'n WhatsApp gestuur het om vir ons asb. daarmee te voorsien (met die gedagte dat dit eers die Saterdagoggend sal wees), het hy dadelik gekom en dit vir ons gebring en met 'n bottel rooiwyn as geskenk. Ons het die staproetes as gesin baie geniet. Ek kan Berghoff sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Amanda, baie dankie vir die positiewe resensie. Ons het geglip met die vuuraanstekers, wat ons altyd verskaf, so ek het net reggemaak wat ons verbrou het! Ons is bly julle het goeie weer gehad en die Catamount staproete kon doen met die kinders. Nou kort hulle net 'n somer besoek om in die dam te gaan baljaar! Groete, Marius

Berghoff Erica Cottage
Melri T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melri T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware wegbreek.

Ons het so lekker gebly in die middel van die bergreekste, die stilte is medisyne vir die siel. Die plaas word so mooi na gekyk en Marius is baie verwelkomend. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Melri, ek kon sien julle pas in by hierdie omgewing, en dankie dat julle die plek so skoon agtergelaat het! Sien julle in November. Groete, Marius

Berghoff Erica Cottage
Ernst L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst L
Gesin met tieners

Wonderlik.

'n Moet vir enige gesin wat 'n breek van gejaagde lewe soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Ernst, dankie vir die resensie. Van ons eie gesin se lekkerste vakansies hier gehou toe die seuns nog op skool was! Groete, Marius

Berghoff Erica Cottage
Kirsten W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic mountain get away with stunning walk to the waterfall. Loved our stay.

The view was breathtaking with lots of fynbos and flowers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Kirsten, thank you for the lovely review, and we're glad you got to do the Catamount waterfall route. It amazes me how many guests don't bother and miss out on a piece of pristine mountain. You're always welcome back. Regards, Margot.

Berghoff Erica Cottage
Rian S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtige plek om af te skakel en weg te kom van die stad.

Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Rian, ons is bly julle het dit geniet. Enige tyd weer welkom.
Groete,
Marius & Margot

Berghoff Erica Cottage
Lambert O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lambert O
Gesin met klein kinders

Dit is 'n fantastiese ligging.

Ons het die kuier ontsettend geniet. Die uitsig na die vallei is asemrowend. Die stilte is iets om te beleef. Ons 4 (2 kinders) het lekker gaan stap en die kinders het gespeel en gespeel. Die huisie is baie goed toegerus. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Lambert, baie dankie vir die positiewe resensie, en ons is bly julle het dit geniet. Julle moet volgende keer (somertyd) in een van die ander huise bly sodat die kinders die dam kan benut - bote, swem en klei vir latgooi en modelle bou! Die uitsig daardie kant is Keeromvallei en Kouebokkeveldberge se kant toe.

Berghoff Erica Cottage
Simoné K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simoné K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en pragtige natuurskoon

Pragtige plek en sal weer teruggaan

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Simoné
Ons is bly julle het dit geniet. Enige tyd weer welkom om terug te kom!
Groete
Marius

Berghoff Erica Cottage
Rene B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B
Gesin met tieners

Fantasies vir wegkom en sielsrus.

Berghoff is in 'n werklike pragtige omgewing. Mens word omring deur berge, stilte en natuurgeluide. Dit is baie naby aan die Groot Winterhoek Wildernisarea se hek en dus langer staproetes. Daar is ook korter staproetes op Berghoff, wat my gesin baie geniet het. Persoonlik was die natuurskoon, stilte en vreedsaamhied van Berghoff vir my die hoogtepunte. Ek het sielsrus hier gevind van 'n besige stadslewe af. Berghoff is ingesteld op volhoubare ontwikkeling en bv. alle vullis word gesorteer en herwin waar moontlik. Die water op die plaas kom uit bergfonteine en is getoets en suiwerder as gebottelde water gevind! Die natuurlike plantegroei en proteas is pragtig. Ek beveel Berghoff aan vir enige iemand wat lief is vir die natuur en die berge. Gaan kuier gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

René
Ons is bly julle het dit geniet, dink tog julle moet volgende keer jou Ma ook saambring.
Groete
Marius

Berghoff Erica Cottage
Liezl C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!!!!!!!!! Chilly maar kaggel is 'n wenner.

Awesome views, rustig, alhoewel lekker koud, was dit nogsteeds baie lekker en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Liezl
Ja, September hoort mos lente te wees, maar mens vergeet soms ons sit so hoog soos Tafelberg en lente kom werklik eers in Oktober. Ons sou beslis nie sonder die kaggels kon funksioneer nie!
Groete,
Marius

Berghoff Erica Cottage
Alex L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex L
Gesin met klein kinders

Great holiday chalets in a stunning location. We will come back again.

We will be back in summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Alex
Summer brings new dimensions: swimming and canoeing, long days and cool nights on the stoep!
Regards
Marius

Berghoff Erica Cottage
Osmond D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Osmond D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend met die hele wêreld vir jouself.

Dit was alles wat ek en my vrou wou gehad het. 'n Afgeleë cabin in the woods. Alhoewel jy huise in die verte sien, pla hulle jou nie, want al waarna jy kyk is die heerlike natuur en uitsig. Sweeftuie en hangliders sweef af en toe oor jou kop terwyl jy omring is met speldekussings en proteas, dis immers waarmee die mense boer daar op die berg. Jy word ook aangemoedig om 'n paar blomme huistoe te vat na die tyd. Die huis het net die nodige. Solar powered ligte, yskas en stoof wat op gas werk en n buitebraai met 'n krat hout per nag. Daar is voorsiening gemaak dat jy jou selfoon kan charge. Maar laat hom maar pap word, luister liewers na die geraas van die sonbesies. Gaan ontspan in die omskepte windpomp dam. Die pas op met die berg is 'n belewenis, nie vir die swak van hart nie, maar die uitsigte is amazing. My gesinsmotor het die pad sonder probleme gemaak, maar ek moes stadig en versigtig ry. Voertuie met hoër ground clearance is definitief aanbevole. En vat alles saam wat jy dalk kan nodig kry in terme van voedsel en drank. Sover ek weet is daar nie n kafee op die berg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan jy kom ontspan en rus vir jou siel vind.

Beslis waarde vir geld, lekker rustic chalet met al die nodige. Uitsig vanaf stoep uitstekend en kan lang kuier-aande inhou. Pluspunt is dat dit op 'n plaas geleë is waar daar met Proteas geboer word. Geen ander chalets naby en 100% privaatheid gewaarborg. Sal vir seker weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Stephanus, ons is bly julle kon bietjie wegbreek en die stilte geniet. Enige tyd weer welkom!

Berghoff Erica Cottage
Francois D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met klein kinders

Stunning uitsig wat jou siel stilmaak en rus gee.

Berghof is enig in sy soort. Nêrens anders in die Wes-Kaap gaan jy hierdie kwaliteit uitsig kry nie. Jy kan selfs sover as Tafelberg sien en ook alles tussenin. Die huis is gesellig met die nodige toerusting. Jy sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Francois, baie dankie vir die positiewe resensie. Laat weet asseblief vir jou dogtertjie ons pas solank haar pop mooi op en sal sorg dat sy veilig terugbesorg word. Groete, Margot.

Berghoff Erica Cottage
Liesl S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi, sielsverkwikkend.

'n Bergparadys met gemak, uitsigte, stilte, skoonheid en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Liesl, ons is bly julle het dit geniet! Enige tyd weer welkom.

Berghoff Erica Cottage
Lizel K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel K
Gesin met klein kinders

'n Stukkie Hemel vasgevang!

Wat 'n pragtige en amazing plekkie - so stil, so rustig. Die waterval was amazing en ons honde het die stappie terdeë geniet. Sal vir seker terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Lizel, die waterval staproete is waar ons gaan kop skoonmaak wanneer dinge te deurmekaar raak op die plaas.
Mens voel eintlik die spanning verdwyn soos mens deur die veld stap!

Berghoff Erica Cottage
Annette L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in pragtige omgewing.

Die asemrowende berge rondom die huisies, maak die uitsigte regtig iets spesiaal. Dit sal definitief vir die bergstappers ‘n droom-wegbreek wees, maar ook vir almal. Lekker afgesonder en elke plek is baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Goeie dag Annette

Ons is so bly julle het dit geniet by ons. Die verskillende skakerings in die berge ,soos die son sak, bly 'n belewenis!

Hoop om julle gou weer te sien.

Berghoff Erica Cottage
Nadia G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful uitsig en baie rustig.

Ons het heerlik gebly by Berghoff. Margot was baie vriendelik, my proteas wat ek gekry het hou nou nog! Ons het gestap na die waterval, maar daar was min water. Dit is die warmste en droogste tyd van die jaar. Die rotsformasies was asemrowend op pad na die waterval. Die Plaasmark op 'n Saterdagoggend is 'n moet-sien! Regtig ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Nadia, julle moet lentetyd terugkom om die veld en waterval op hulle beste te sien! Ons stem saam die stap alleen is reeds 'n belewenis, dis kop-skoonmaak tussen die rotsformasies is werklik iets besonders. Porterville se plaasmark bou vinnig aan 'n baie goeie reputasie en mense ry nou al uit Kaapstad aan hiernatoe.

Berghoff Erica Cottage
Coreen K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen K
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Ons het baie lekker gekuier en gaan stap op die plaas. Die huis was skoon en lekker koel. Ons het heerlik gekuier op die stoep en die natuurskoon in geneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Coreen, ons is bly julle het julleself geniet, welkom terug enige tyd!

Berghoff Erica Cottage
Lee-ann S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann S
Gesin met klein kinders

Beautiful, tranquil setting.

We thoroughly enjoyed our weekend at Berghoff with family and friends. The chalet covered all of our needs and although it was cold outside, the indoor Jetmaster provided a cosy and warm environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Glad you enjoyed yourselves, Lee-ann.
There's always something special about sitting around a fire when it's cold and rainy outside.
Welcome back any time.

Berghoff Erica Cottage
Ursula W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Pragtige uitsig. Stil soos wat ons verkies het. Ons twee honde het die vryheid van die plaas geniet. Oral waar mens stap het jy 'n ander uitsig op die vallei. Asemrowend mooi. Gasvryheid van Margot was ongelooflik. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Ursula, julle is enige tyd weer welkom. Mens kan jou net indink hoe die honde se sintuie geprikkel word deur die vreemde reuke in die fynbos veld. Interessant ook dat ons eie honde, na jare se daaglikse stap, steeds nie versadig raak daaraan nie.

Berghoff Erica Cottage
Elizma T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma T
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel, amazing verblyf, perfekte wegsteek van die geraas en die gejaag.

Veilig vir klein kinder- en dierevriendelik, wat meer kan 'n mens voor vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Elizma, ek is bly julle het dit geniet, en ons is seker julle sal ook die gesinsvakansie in Desember geniet in Barbi. Dit is 'n ander ervaring as Klipspringer, maar so het elke huis se eie bekoring. Groete, Marius.

Berghoff Erica Cottage
Alan S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Gesin met klein kinders

Wonderful place. Magic weekend away!

My kids loved the walks. Nice and warm in the living area and the storms that came in added to the away from everything feeling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Alan
Glad you enjoyed it. The mountain is a special place for recharging one's soul. I have to admit the rain was very, very welcome, and it's definitely helping to lift our dam levels. Welcome back any time.

Regards

Marius

Berghoff Erica Cottage
Pieter D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met vriende

Weereens lekker gebly.

Weereens lekker gebly, pragtige natuurskoon, vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Pieter, dit was weer 'n plesier om julle te kon huisves. Dis altyd lekker om "herhalers" terug te verwelkom op Berghoff.

Berghoff Erica Cottage
Marius S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Gesin met tieners

Salig.

Moet net asb mense waarsku dat 4x4-voetuie aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse rustige plek in die natuur.

Verblyf was perfek, in die natuur. Het die baie geniet. Een ding wat ek wel kan voorstel is, om aan te dui op die webtuiste dat die pad taamlik sleg is na Klipspringer toe, en nie enige kar sal die pad kan ry nie. Het gelukkig met ons Polo Vivo gery, maar het die hele opdraand uitspin om uit te kom. So definitief nie met my Volkswagen Jetta die pad gery het nie. Maar verder was dit 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Willie, dankie vir die positiewe resensie. Ja, ons is bewus van die toestand van die pad en beplan om in die nuwe jaar 2 sementstroke te lê om die ryery teen die bult uit te vergemaklik. Ons is bly julle het die besoek geniet!

Berghoff Erica Cottage
Craig P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Craig P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful, quiet and pleasant place to recharge mind and soul.

Great spot to relax and chill.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustig, stil en lieflike plek om liggaam en gees te verfris.

Great plek vir rus en ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Welcome back any time, Craig!

Berghoff Erica Cottage
Pieter D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker stil wegbreek in 'n pragtige omgewing.

'n Lekker stil wegbreek in 'n pragtige omgewing, vriendelike mense, pragtige blomme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Pieter, ons is bly julle het die wegbreek geniet. Piektyd vir ons wat seisoen aanbetref, so dis omtrent 'n blommeparadys op die oomblik! Groete, Marius

Berghoff Erica Cottage
Marleen C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marleen C
Gesin met klein kinders

Lieflike natuur en privaatheid. Lekker rus sonder TV.

Vir die natuurliefhebber!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Beste Marleen,

Ek is bly om te sien julle het dit geniet! Hopelik ook Porterville se plaasmark die Saterdagoggend.

Groete,
Marius

Berghoff Erica Cottage
Elma M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker skoon berglug om in te asem en vars water om te drink.

Ons het so lekker gestap in die berg. Baie lekker wegbreek om jou kop skoon te kry en diep asem te haal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Elma, ons is bly julle het die besoek geniet. Dit verstom ons steeds om soveel mense te sien gebottelde water saambring. Ons boorgatwater is onlangs getoets en oortref Kaapstad se bloudruppel kraanwater sowel as 3 gebottelde water vervaardigers se standaarde. Ek dink mense vergeet soms waar water gebore word. Hopelik kry ons nog reën deur die somer om die waterval aan die gang te hou. Groete, Marius en Margot.

Berghoff Erica Cottage
Nick B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B
Saam met vriende

\very enjoyable. spectacular views.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Dear Nick,

We're glad you enjoyed your stay with us. We can't take credit for the views, but we like sharing them with our guests!

Berghoff Erica Cottage
Heidi N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi N

Dit was sommmer super awesome!

Ons het dit ongelooflik geniet, die gasvryheid en die heerlike mooi omgewing dit was sommer net awesome! Ons het vreeslik lekker gerus en die elektrisiteit en WiFi het 'n groot verskil gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berghoff Erica Cottage se terugvoer

Heidi, ons is bly julle het julleself geniet - enige tyd weer welkom!

Berghoff Erica Cottage
Vanaf
R2 578
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 578
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 578
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghoff Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aaeb854c4579c02869c2f5deb50a0b5d2d4fb660621bf7245d8fb0509c1c07c5d268067e80299a13be474f380b04ad1adb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 578 per nag, vir 7 mense 33 5 1 5 Berghoff Farm Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.963881805368 19.049317521363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem