LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Berghouse and Cottages | LekkeSlaap
+70

Berghouse and Cottages

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304 Noordelike Drakensberg-weg, Jagersrust, 36 km vanaf Bergville, 3354, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Berghouse and Cottages lê hoog in die Noordelike Drakensberge en bied selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig op die Amfiteaterberg en die omliggende berge.

Gaste kan tussen kothuise met uitsigte op die berg en slaapplek vir tussen 2 en 10 gaste kies. Elke kothuis het 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n kaggel in elke kothuis en hout is teen 'n klein fooi beskikbaar.

Die kothuise kan ook op 'n aandete- en B&B-basis bespreek word en maaltye kan vooraf gereël word.

Aktiwiteite in die area sluit perdry-, 4x4- en bergfietsroetes, asook hengel in en gaste kan die Royal Natal Nasionale Park besoek wat net 16 km ver is. Dit is die ideale gesinswegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Berghouse and Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • R304 Noordelike Drakensberg-weg, Jagersrust, 36 km vanaf Bergville, 3354, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Berghouse and Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304 Noordelike Drakensberg-weg, Jagersrust, 36 km vanaf Bergville, 3354, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f45902a38ddbd4f36fa63bdbefed6f804983c3bc63eca84660943d0897a4f07ca88efddb89663056669f79adc0a804773e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 R304 Northern Drakensberg Road Jagersrust 3354 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.62206760641 29.05969619751
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!