Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergkraal Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergkraal Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R360 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bergkraal Veldhuis bied ’n selfsorgeenheid en kampeerplek in die hartjie van die Olifantsrivier-vallei sowat 15 km buite Vredendal. Hierdie instansie is ideaal vir gaste wat natuurliefhebbers is, of wat wil voetslaan en fietsry.

Hierdie lieflike huis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers maak gebruik van die tweede badkamer wat ’n bad het.

Die huis het ’n oopplan-kombuis, eetarea en -leefarea. Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus met ’n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het gerieflike sitplekke en ’n eetarea.

Buite is daar ’n lieflike stoep met ’n etenstafel en ’n ingeboude braai. Hierdie eiendom maak van gas en ’n kragopwekker vir die aande gebruik, dus geen krag.

Daar is 7 gruiskampeerplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe. Let wel weersomstandighede is buite ons beheer en kampeerders is verantwoordelik vir eie kamptoerusting.

Bakkies of SUV voertuie sal aanbeveel word vir die grondpaaie.

Bergkraal Veldhuis is ’n gesinsvriendelike plek waar gaste tyd met hulle geliefdes kan spandeer. Daar is aktiwiteite soos stap, draf, fietsry, blommekyk en selfs 4x4- en motorfietsry indien daar vooraf reëlings getref word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Bergkraal Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Ligging

  • Bergkraal Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergkraal Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergkraal Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7572468b84ffced6f2c85a6cc31bff20931fe1a4e89b3fd2cf56a824ec0b4f657a0dcd0463e90efdd341a9e91a41356422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Bergkraal Plaas Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.770964480258 18.496325788453
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem