Bergland Chalets
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apiesklip, Olifantberg, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bergland Chalets is op 'n vrugteplaas aan die voet van die Olifantsberg geleë, sowat 15 km vanaf Worcester en net 'n uur se ry vanaf Kaapstad.
Gaste kan kies uit 4 pragtig ingerigte losstaande chalets, elk met óf 1 óf 2 slaapkamers. Linne en handdoeke word voorsien, en al die chalets is toegerus met lugversorging en braaigeriewe.
Elke chalet beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster en elektriese braaipan, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Bergland bied ook 'n pragtige trou-venue met ononderbroke uitsigte oor die Breederivier.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 65
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Apiesklip, Olifantberg, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apiesklip, Olifantberg, Worcester, 6849, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang