Bergliot Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bergliot Guest House is 'n 3-ster-gastehuis vir toeriste en sakereisigers. Ons streef om 'n stil, rustige en vreedsame omgewing vir al ons gaste te skep.

Ons het 7 goed toegeruste en suite-kamers. Bergliot Guest House kombineer hartlike gasvryheid, uitstekende diens en topgehalte geriewe om te verseker dat jy jou kuiertjie by ons in Edenvale geniet. 'n Braai- en swembadarea is beskikbaar en jy kan onverstoord in die tuin ontspan. Ons het ook veilige parkeerplek van die straat af beskikbaar.

Ons is omring deur Monte Casino, Glendower Gholfklub en verskeie besigheidsparke. Bergliot Guest House bied die perfekte basis vanwaar gaste Gauteng kan ontdek. Ons is naby aan O.R. Thambo Internasionale Lughawe en hoofweë geleë wat dit maklik maak om tussen Johannesburg, Sandton, Midrand, Bedfordview en Eastgate te reis. Besigheidsparke in die omgewing: Meadowdale, Islando, Linbro Park, Spartan en Sebenza.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bergliot Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 280 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za