Beskrywing
Ons het 7 dubbelkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n privaat ingang, DStv-pakket, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Elke dubbelkamer het slaapplek vir maksimum 2 gaste.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Cabot Laan, , Edenvale, 1610, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom