LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergrivier Eastern Cape | LekkeSlaap
+42

Bergrivier Eastern Cape

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas - Bergrivier, Tussen PE en Jeffreysbaai, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bergrivier is gerieflik geleë in die luisterryke Oos-Kaap, net 50 km wes van Port Elizabeth, en naby die N2. Die gewilde strandoorddorp Jeffreysbaai is net 35 km hiervandaan in 'n suid-westelike rigting.

Ons het 2 knus steenkothuise, 1 houthuisie, 2 egte ossewaens en 'n fantastiese kampeerterrein. Al die akkommodasie is selfsorg.

Ons pragtige plaas is geleë op die wêreldbekende Baviaanskloof-roete naby aan die dorpies Loerie, Hankey en Patensie. Die Williams-familie kyk nou al vir 160 jaar na die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Bergrivier Eastern Cape
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Plaas - Bergrivier, Tussen PE en Jeffreysbaai, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bergrivier Eastern Cape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas - Bergrivier, Tussen PE en Jeffreysbaai, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0NTY5ZDk3LTU3ODAtNDZkOS1hZmU4LWFiN2Y3YmRhOGU1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 5 Farm - Bergrivier Between PE and Jeffreys Bay 6375 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.873621030326 25.087964114175
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!