Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergrivier Lodge & Karavaanpark

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Zoutpansfrift 387, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bergrivier Lodge & Karavaanpark bied verblyf in Brits, 'n dorp in die Noordwes. Hierdie verblyf verseker 'n unieke bosveld-atmosfeer tussen die berge en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.

Verblyf word in selfsorgchalets of kampterreine met 'n gemeenskaplike badkamer gebied. Bergrivier spog met 'n warmwaterswembad, 48 m-lange waterglybaan en die Krokodilrivier is ideaal vir visvang.

Bergrivier Lodge & Caravan Park spog met skoon lug, pragtige natuurskoon, netjiese ablusiegeriewe en vriendelike diens van die personeel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R511, Zoutpansfrift 387, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Zoutpansfrift 387, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02bd1b51aa09f224ecc61c2d7a9251e105493e0eacd0f7e37a9778178f4b7dba55f8f1c5612c7dcfc77dd1eb7f8ae3e09cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) R511 Zoutpansfrift 387 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.557801481618 27.720458482179
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem