Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergroos

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 125

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Bergroos
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bessie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie V
Saam met vriende

Baie netjies. Mooi uitsig.

Ons het lekker saam met die volwasse kinders gekuier. Detail soos die beskikbaarheid van ys en braaihout was 'n aangename verrassing. Die huis was ook bitter skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaques P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en hulle plan wat baie van die ligte en WiFi aangehou het tydens loadshedding, was 'n wenner.

Ons het reggekom sonder 'n TV, maar jonger mense sal dit dalk mis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea P
Saam met vriende

Baie mooi en lekker plek.

Baie lieflike plek. Sal beslis weer gebruikmaak van Bergroos, het elke oomblik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Pragtige stil omgewing met 'n mooi uitsig.

Die plekkie het als wat nodig is met 'n baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit And Tanja F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit And Tanja F

Fantastiese geriewe. Enige huurhuis met ’n skêr in die kombuis is volledig toegerus.

Goed toegerus en netjiese huis. Pragtige ligging en loopafstand vanaf meeste noodsaaklikhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies, skoon huis in fantastiese omgewing.

Perfek vir gesin van 4 en hou baie van die ligging teen die berg - kan egter steeds die see sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V
Gesin met klein kinders

Dit was iets anders vir die siel.

Die natuurskone prent wat daar is, is van bo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige kuier in pragtige omgewing.

Baie goeie ontvangs, goed toegeruste huis teen berg. In pragtige rustige omgewing. Sal beslis weer hier bly as ek weer in Bettiesbaai kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anouschka B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anouschka B
Saam met vriende

Fantasties.

Die huis het alles in wat mens sou gebruik vir 'n naweek. Die uitsig is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L
Saam met vriende

Baie netjies met baie mooi uitsigte!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Gesin met tieners

Excellent!

We truly enjoyed our stay at Bergroos! We highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainweg 2958, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6dfb14279efa19659b82530bca748c30d571bf0c9ca4d3b4820d820d13c3ed7faad403dc2aa2945f439c25ddc513deefc11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 2958 Mountain Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.351734069053 18.930228543304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem