Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country Farm Cottages

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bergsicht Country Farm Cottages is op 'n steenvrugplaas net 7 km van Tulbagh af geleë en bied iets vir die hele gesin.
 
Gaste kan uit 6 selfsorgkothuise met pragtige uitsigte op die omliggende berge en oor die boorde kies. Ruby Star het slaapplek vir 4 gaste en African Delight het slaapplek vir 3 gaste. Lady Red, sowel as Angelino, Southern Belle en Laetitia het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Hierdie 4 eenhede is slegs geskik vir volwassenes en is nie kindervriendelik nie.

Elke kothuis is smaakvol versier en het 'n kombuis of kombuisie, asook 'n gesellige sitarea met 'n kaggel. Komplimentêre hout word voorsien vir gaste se eerste vuur, en daarna kan hout teen 'n ekstra fooi gekoop word.
 
Elke kothuis het 'n onderdakstoep met privaat, ingeboude braaigeriewe sowel as 'n privaat houtvuurwarmbad.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 98 resensies vir Bergsicht Country Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Aneretha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 123

Jaar gelys 7

Ligging

  • Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergsicht Country Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5deb3c303fad6990f6793a28aafaed25b4c762be79601b632506f89f75fa87b93cb75c8e6df8816beac4f2e6f48fe806d6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226319041661 19.147133307838
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem