Beskrywing
Kamer 2 is op die eerste verdieping en het 2 enkelbeddens. Die badkamer is in die gang langsaan die kamer. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met OpenView, waaier en ’n verwarmer in. Kamer 1 en 2 het ’n gemeenskaplike sitarea en ’n kombuis op die grondverdieping. Die gemeenskaplike kombuis het ’n stoof, yskas, eetgerei en koffiegeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan op versoek gereël word.
Die perseel het sonkrag. Die meeste ligte en elektriese toestelle werk tydens beurtkrag.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die eerste verdieping en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die kamer het ’n balkon met ’n buitetrap en ’n privaat ingang. Ander geriewe sluit ’n TV met OpenView, yskas, waaier en ’n verwarmer in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan op versoek gereël word.
Die perseel het sonkrag. Die meeste ligte en elektriese toestelle werk tydens beurtkrag.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 is op die eerste verdieping en het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met OpenView, waaier en ’n verwarmer in. Die kamer het ook ’n balkon. Kamer 1 en 2 het ’n gemeenskaplike sitarea en ’n kombuis op die grondverdieping. Die gemeenskaplike kombuis het ’n stoof, yskas, eetgerei en koffiegeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan op versoek gereël word.
Die perseel het sonkrag. Die meeste ligte en elektriese toestelle werk tydens beurtkrag.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die grondverdieping geleë en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ’n klein opwasarea met ’n yskas, mikrogolfoond en koffiemaakgeriewe, sowel as ’n TV met OpenView, 'n plafonwaaier, verwarmer en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan op versoek gereël word.
Die perseel het sonkrag. Die meeste ligte en elektriese toestelle werk tydens beurtkrag.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Stander Street, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang