Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Eco Estate

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 66 resensies vir Bergsig Eco Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Magda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Pragtige, skoon plek.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Die plek is so mooi skoon en al die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Magda - Baie dankie. Dit was baie lekker om jou by ons te hê Sien uit om jou gou weer te sien. Groete, Bergsig Span

Bergsig Eco Estate
Stephan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan K
Gesin met klein kinders

Netjiese en veilige verblyf.

Die plaasbestuurder, Hendrik, is voorwaar 'n aanwins vir die plaas. Niks was te veel moeite vir hom nie en hy was van vroegoggend tot laat in die aand altyd besig om te verseker dat gaste hulle verblyf geniet. Hendrik het ook die tyd geneem om ons die gemeenskaplike areas te wys. Die terrein was pynlik netjies en personeel was almal vriendelik en behulpsaam. Dankie aan Hendrik en sy span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Stephan, baie dankie vir jou terugvoering. Altyd lekker om te hoor dat kliente die verblyf geniet het. Sien uit om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike Groete. Marie Backhouse

Bergsig Eco Estate
Michael J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael J
Gesin met klein kinders

Rustige plek.

Het baie goed uitgerus. Die personeel was baie vriendlik. Ek sou net so 'n paar dinge anders wou gehad het, daar was 2 keer 'n dag beurtkrag, sou dink so groot plek sou 'n generator gehad het! En dan die kantoor is reg langs die lodge? Gewoonlik is die kantoor nie reg langs jou vakansieplek nie. Maar verder was dit baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Michael.

Thank you for the feedback. We always appreciate it. Will definitely look into the suggestions Have a lovely day further.

Bergsig Eco Estate
Ilandre J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilandre J
Saam met vriende

Baie lekker, perfek vir Bachelors, ens.

Amazing en rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Learnfirst M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Learnfirst M

Its a good place.

Met a lot of the expectations that I had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect weekend getaway for two. Amazing service and great location.

Lucinda is the perfect hostess and really thought of everything. Wood already at the hut and ice ready in the office when we arrived. Magical, quaint bush-hut where you can really switch off and find inner peace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariane M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane M
Saam met vriende

Dit was absoluut fantasties!

Fantasties! Kan nie wag om hul weer te besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike akkommodasie.

Gerieflike akkommodasie wat nie die een chalet op die ander is nie. Sal definitief terugkeer. Die bestuur is baie behulpsaam, daar kan miskien net meer aandag aan instandhouding gegee word. 'n Heerlike paar dae weg! Dankie Bergsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Leigh, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons gan beslis laat hulle bietjie kyk na die onderhoud op die boshutte. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Bestuur.

Bergsig Eco Estate
Angrita B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angrita B
Gesin met klein kinders

Our stay was beautiful and the host was so accommodating and helpful.

My family and I had a lovely time and and enjoyed our stay, the staff we friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Thank you very much for the kind word. Looking forward to your next visit.

Bergsig Eco Estate
Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Verblyf is skoon en netjies.

Ek en my vrou het die naweek se verblyf baie geniet. Ons is gul ontvang. Die verblyf was skoon en netjies en voldoende vir ons twee vir die naweek. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bergsig - wat 'n ervaring. Vriendelike en uitsonderlike dienslewering.

Hierdie terugvoering is uit ons ondervinding en wat ons beleef het by Bergsig. Dankie LekkeSlaap vir jul diens en ondersteuning. Ek het al die boodskappe en inligting waardeer, ek het nie nodig gehad om 'n reisplan op te trek nie. Bergsig - wat 'n ervaring, baie dankie! Eerstens was dit so mooi om die Waterberge te sien toe ons die draai neem na Bergsig Eco Estate. Met 'n nou stofpad reis ons na die hek, netjies en gangbaar. Tweedens, die stem oor die foon nooi ons in, ons word ontvang, met al die Covid-reëls duidelik en die ontvangs is verwelkomend, word ons temperatuur en info opgeneem. Die fasilitieit word voorgelê, ons boek sommer ons wildsbesoekingsrit net daar en dan. Die betaling word op ons gasterekening geplaas, wat ons kan vereffen wanneer ons uitboek. Met ons sleutels in hand ry ons af na ons akkommodasie, ek het 'n Bundu hut bespreek. Wat 'n verrassing, dis netjies en presies wat ek gesien het op jul webwerf. Die Donderdagmiddag raak ons bewus van harde musiek. Die Bergsigspan (Alex en Lorrencia) kom verneem die volgende oggend of dit steurend is/was en bied aan om ons te verhuis. Wat 'n diensverskaffing en ondervinding! Ons verhuis en ons is in tyd om ons wildsbesoekingsrit met Marcus aan die stuur mee te doen. Ons slaap die res van die naweek in 'n rustige omgewing, net ons en die bosveldgeluide! By ons afgelewer Saterdagaand, 'n brood, dit was heerlik en 'n aanvulling by ons braai. Die rekening was 100% en net daar afgehandel met ons vertrek. Vir die Bergsig-span, julle het dit oortref, julle is vriendelik en was daar elke dag om te hoor of alles reg is, alles was netjies en skoon gehou. Ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Karen. Vreeslik dankie vir julle mooi woorde. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier by ons te gehad het. Ons sien baie uit na julle volgende uitstappie na die bos. Alles wat mooi is.

Bergsig Eco Estate
Diaan R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diaan R
Gesin met klein kinders

Wonderlike bosveld-ruservaring.

Ek kan eerlik sê ek het nog nie in so 'n skoon plek vantevore gebly nie. Al die personeel is so vriendelik en hulle het werklik die ekstra myl gegaan om ons te akkommodeer en gelukkig te maak. Die fasiliteite is wonderlik vir 'n boswegbreek en die plaas is ideaal geleë naby aan ander bekende plekke en dus is daar baie om te doen. Ons het reeds ons volgende kuier bespreek en ek vat dié keer nog meer familielede saam. Ek kan hulle net ten sterkste aanbeveel, 'n regte juweel in die bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best private gateway.

If you are looking for a place to just relax, in the middle of nature, with lots of privacy, and animals roaming around your surroundings, this is the place to go. Chalets are far apart, have a pool right there in the bush, nice game drive. I had an awesome time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Thomas
Thank you very much for the kind words. We are very glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Bergsig Eco Estate
Fredre D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredre D
Gesin met klein kinders

Stilte in die bosveld

Wat 'n heerlike wegbreek, asemskep naweek in die bosveld. Pragtige chalet met soveel aandag aan funksionele ontwerp. Lieflik om so baie diere te sien, sommer van die voorstoep af en tydens ons veldstappies. Ons het ook die wildrit baie geniet. Sal oor en oor kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Fredre. Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit maak ons harte baie bly as mense lekker by ons kuier. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien, lekker dag vêrder.

Bergsig Eco Estate
Julie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voedsel vir die siel. Rustige atmosfeer. Behulpsame bestuur.

Ons het dit baie geniet. Sal definitief weer teruggaan. Miskien net bietjie met plekke soos Mabula en Mabalingwe bespreek om kliente gedurende naweke ook toe te laat op wildritte en dagbesoeke asseblief? Dit is in julle brosjure vir aktiwiteite in die omgewing maar help niks as naweekgaste nie toegelaat word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Julie
Baie dankie vir julle terugvoering.
Ons sal weer met Mabula asook Mabalingwe kontak maak en probeer om 'n reeling te tref dat ons gaste daarheen kan gaan.
Baie dankie vir die voorstel.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete. Marie

Bergsig Eco Estate
Ilse F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse F

Heerlike, ontspanne kuiernaweek.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad; verblyf is alles wat mens wil hê; diens is uitstekend. Ons sal Bergsig weer en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Ilse, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is sommer baie bly om te hoor julle het dit geniet. Sien julle gou weer. Groete, Marie, Lucinda en span.

Bergsig Eco Estate
Dawid D L S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid D L S
Saam met vriende

Die bos, sonskyn, braaivleis, goeie geriewe en geselsksap.

Die plek wat ons gehuur het was nommer pas vir 'n naweek met 'n groot groep vriende. Die kombuis bietjie klein en die blou ape was bietjie van 'n pes maar verder was dit perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Dawid, Baie dankie vir die terugvoer. Ons gan beslis bietjie kyk of ons ietsie kan verander dalk aan die kombuis. Ons hoop om julle weer gou te sien. Vriendelike Groete. Marie.

Bergsig Eco Estate
Ettienne P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, baie stil

Baie stil en privaat bosveld omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuli N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thuli N
Gesin met klein kinders

We enjoyed ourselves & had a good time.

Friendly staff, generous reception & quick response to our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Thuli,

Thank you very much for the kind words. Hoping to see you and your family again soon.

Bergsig Eco Estate
Andre O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, gasvry. Natuurskoon is mooi.

Baie mooi wildsplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Baie dankie, Andre, Ons is baie bly julle het dit geniet.

Bergsig Eco Estate
Michael D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste diens, vriendelikste werkers. Hulle gaan uit hul pad om jou gemaklik en gelukkig te maak.

Was die heerlikste week in 'n lang tyd. Dit is so stil en rustig gewees, almal daar is so vriendelik en behulpsaam Baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Michael, ons is baie bly dat julle dit by ons geniet het. Dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Bergsig Eco Estate
Nkgatho T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkgatho T
Saam met vriende

Very pleasant.

Good experience if you want away from the city experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

HI Nkgatho
Thank you very much for the review. We are very glad you enjoyed your stay. Have a great 2021.

Bergsig Eco Estate
Motshidisi S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motshidisi S
Saam met vriende

Great hospitality.

We had a great stay. The staff was helpful. We didn't encounter any problems. The atmosphere was beautiful. The place was clean. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Motshidisi
Thank you so much for the kind words. We are hoping to see you all again in the near future. Have a great 2021.

Bergsig Eco Estate
Malcolm B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm B
Gesin met tieners

Bergsig is a very pleasant experience and we would return there in future. The accommodation is very good and is worth the 4 star rating. Our game drive was excellent because the game guide is extremely knowledgable.

We would definitely recommend this destination to friends/family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

HI Malcolm

Thank you for the review. We are very glad you enjoyed your stay. Hoping to see you soon again.

Bergsig Eco Estate
Angie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angie S
Gesin met klein kinders

Rustig, Pragtig, goed ingerig, gerieflik, vriendelike personeel

Als kon perfek gewees het, maar die feit dat ons nie bietjie self kon rond ry en diere soek het beslis die vakansie vervelig gemaak. Ons is die tipe mense wat daarvan hou om rond te ry en selfs êrens te stop en 'n heerlike ontbyt of middagete by 'n pragtige uitsig te geniet terwyl ons dalk 'n paar diertjies kan besigtig. Die enigste tyd wat ons toe kon uit gaan vir 'n rit, het ons toe net 'n paar bokkies gesien, maar Xander en Irene het absoluut hul beste probeer om vir ons die diere te soek. Hulle was regtig so aangenaam en die stories wat hulle ons vertel het van Bergsig was verskriklik interesant. Bergsig is beslis 'n plek vir mense wat hou van stap en stilte en wie weet, miskien sien ons julle weer...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Angie
Baie dankie vir die terugvoer. Ons bly julle het lekker gekuier. Ons laat nie self ritte toe nie toe nie agv mense wat al ons diere raak gery het in die verlede en daarom was die besluit gemaak om dit heeltemal te stop maar sal beslis weer daarna kyk of kyk na golf karretjies of ietsie. Ek is bly julle was verder gelukkig en ons sal julle graag weer verwelkom. Sal beslis julle laat weet sou ons dalk ietsie bykry om te doen om die diere te sien.
Vriendelie Groete,
Marie

Bergsig Eco Estate
Mias S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mias S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, netjiese akkommodasie en prentjie mooi uitsig!

Ons het dit baie geniet en lekker uitgerus! Baie dankie vir julle gasvryheid, julle het 'n juweel van 'n plek! Julle diens en geriewe is puik en ons sal vir seker weer by julle kom kuier! Die wild loop tot op mens se voorstoep en ons het onmiddellik tuis gevoel met aankoms. Die akkommodasie is baie netjies en goed toegerus! Maklik om julle plek te kry ook! Ons sien julle binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Baie dankie. Altyd lekker om sulke terugvoer te kry. Sien julle weer. Groete Marie.

Bergsig Eco Estate
Matthys Jc S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys Jc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en smaakvol versier en afwerkings baie nice.

Die eenheid is baie stylvol gebou en uitgelê en smaakvol toegerus. Personeel is uiters vriendelik, behulpsaam en professioneel. Baie wild is gesien reg van af die wooneenheid self. Personeel uiters vriendelik en behulpsaam. Lodge gemaak vir rush en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen R
Saam met vriende

The stay was very good, however hot water was a challenge.

The place is very good and I highly recommend the place. But they need to fix the hot water challenge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi. Thank you for the review. We will look into the hot water challenge. Regards. Marie

Bergsig Eco Estate
Mando M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mando M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service and good atmosphere.

Peace and tranquillity. Great getaway from the busy city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Bekostigbaar, netjies, skoon, goed toegeruste kombuis in die boskamp.

Sal aanbeveel dat jul kliënte aanbeveel om waaiers saam te neem in somermaande ─ baie warm daar. Of julle kan plaaswaaiers in die kamers gee of as opsies by ontvangs plaas as kliënte dit sou benodig. Noem ook om kampstoele saam te neem ─ stoele is nie gemaklik vir lekker om die kampvuur kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thembisile N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembisile N
Gesin met klein kinders

I will go back to visit again.

Very friendly staff and we were assisted when we got lost. Please advise your visitors not to use GPS. Only rely on the directions on the email.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Good day Thembisile,

I trust you are well.

Thank you so much for the feedback, we cannot wait to see you again at Bergsig Eco Estate.

Have a wonderful day.

Greetings,
Bergsig Eco Estate

Bergsig Eco Estate
Madelein V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ons was weg vir my man se verjaarsdag. Ons het in die Bundu Hut gewoon, ons het dit regtig so geniet. Baie Kameelperde gesien en bokke. Die gasvryheid is ook amazing. Ons sal definitief die plek aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Beste Madelein,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Lekker dag verder!

Groete
Bergsig Eco Esate.

Bergsig Eco Estate
Piet B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek. Rustig.

Ons het heelwat wild gesien en dit is regtig baie ontspannend gewees. Het gehou van die bestuurder en sy vrou se gasvryheid en ek was onmiddellik tuis met ontvangs. Ek was in 'n klein rondawel en daar was alles wat mens nodig kan hê en my vrou wil sommer hê ek moet 'n naweek per maand daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge D
Gesin met tieners

Excellent facilities in beautiful surroundings for a peaceful break.

We had a great time at Bergsig and will be back. Very clean and well maintained, with friendly and helpful hosts who went out of their way to ensure a quiet and peaceful break for our family. The washing-up facilities in the chalet we stayed in could be a bit larger, but other than that, everything exceeded expectation. Great game drive and nice walks. Courteous and competent staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Inge

Thank you so much for the lovely review. I am so glad you enjoyed the stayed. We will look into the washing up facilities :) Have a lovely day. Kind Regards. Marie

Bergsig Eco Estate
Delene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Baie lekker Bosveld wegbreek. Die stilte en natuurgeluide was 'n wonderlike belewenis om die werklike nabyheid van die natuur te beleef. Hul gasvryheid het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hallo Delene,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die tydjie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Bergsig Eco Estate
Nooi M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Nooi M
Gesin met klein kinders

The staff was so friendly. They communicated with us and assisted us.

I enjoyed spending time with my family in the lounge. I also liked the quiet. The rooms are so clean .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Nooi,

Thank you very much for the review - we really appreciate it. Looking forward to meeting you again in the future.

Kind Regards,
Marie

Bergsig Eco Estate
Johan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig in die bosveld.

Alhoewel die akkommodasie eenheid knap is, voldoen dit aan al die vereistes vir 'n selfsorg- naweekwegbreek. Voldoende kos en drinkgoed moet deel van die wegbreekbeplanning wees om onnodige ritte uit die gebied the voorkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Johan,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Bergsig Eco Estate
Pfarelo N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pfarelo N
Saam met vriende

Thank you for your hospitality, it was amazing.

We really enjoyed our stay. Everything was perfectly on point as we expected and the hospitality was great. I would definitely recommend this place to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Thank you very much for the review. We are really glad you enjoyed the stay.

Bergsig Eco Estate
Nonhlanhla X - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla X

Excellent.

The place it’s just the best. I am not complaining, everything was just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Thank you very much for the kind words - we are very glad you enjoyed your stay - please visit again :)

Bergsig Eco Estate
Trevor B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B
Saam met vriende

What's in the website photo gallery is what you get - very good.

Stayed for 3 nights very comfortable - staff were pleasant and helpful, lodge was well kept, found it to be an ideal getaway for a group who wish to chill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Good day Trevor,

Thank you very much for the kind words. We are very glad you enjoyed your stay. Looking forward to your next visit.

Bergsig Eco Estate
Selma K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma K
Gesin met klein kinders

We had fun and a great time to relax with family.

We had a pleasant stay at Bersig Eco Estate. The staff (at office and cleaning) are so friendly and helpful. We enjoyed every moment and wish we had a longer time to spend there. It is definitely value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Selma,

Thank you so much for the review. It is very nice to hear that the staff treated you well and that everything was clean. Please visit us again soon.

Bergsig Eco Estate
Willie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig rustig.

Dit was regtig rustig en lekker. Mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Dankie baie! Bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer,

Bergsig Eco Estate
Sunel V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel V
Saam met vriende

Regtig baie lekker, mooi en skoon.

Van die bespreking, vriendelike ontvangs, en deurentyd bekwame personeel tot die regtig keurige huis was alles fantasties. Ons het die Estate vreeslik geniet. Heerlik visgevang en fietsgery en baie lekker ontspan. Aandag aan detail is opvallend. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Sunel

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Ek is bly julle het lekker gebly. Sien julle weer. Groete, Marie.

Bergsig Eco Estate
Christiaan Petrus G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Petrus G

Uitstekend as jy die stilte en bos kan waardeer.

Ek dink alles was van bo verwagte an sal enige tyd weer terugkeer na Bergsig Eco Estate. Die omgewing is baie mooi en mens kan rus en ontspan. Die verblyf self is altyd mooi skoon en dis 'n plesier om terug te keer in die middag en alles is skoon en netjies. Die personeel is so vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir mense wat die bos van hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Chris

Baie dankie vir die terugvoering, jammer ek antwoord nou eers. Ons is baie bly julle het dit geniet. Lekker dag verder.

Bergsig Eco Estate
Jane B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Mors van geld. Nooit weer nie.

Geen vermaak. Niks om te doen daar nie. Word opgeëet deur die muskiete, maak nie saak wat jy smeer of spuit nie. Beslis nie R1000 'n nag werd nie. Wag weke om jou sleuteldeposito terug te kry nadat daar gesê was dit vat ongeveer 3 - 4 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangenaam en baie rustig.

Die Bergsig Eco Estate is 'n baie netjiese plek en baie goed uitgelê. Dit was baie rustig en die verblyf aangenaam. Die personeel/ontvangs was vreeslik gaaf, bedagsaam en baie hulpvaardig. Dit was 'n heel aangename ervaring en sal weer daar oorbly. Ek stel net voor dat daar in die Bundu tente 'n ekstra lig in die kas ingesit kan word. 'n Ander voorstel is om dalk die beddens te verander of anders te skuif vir meer spasie en gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

More Yolande,

Baie dankie vir die mooi en vriendelike terugvoer ontvang.
Dankie vir die voorstel van liggies in die kas en kamer uitleg, ons gee aandag daaraan.
Ons sien uit na julle volgende kuier.

Geniet die naweek.

Vriendelike groete,
Charlene

Bergsig Eco Estate
Sonja D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die bos, weg van die stad se gejaag.

Bring jou kalmte, terug in die natuur om weer die bosgeluide en voëls te waardeer. Geen gekommersialiseerde vermaak nie, net jý en die bos. Heerlik gewees om fiets te ry, tussen die diere. Fantastiese ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Sonja,

Baie dankie vir die terugvoer.
Bly julle het dit genier.

Sien julle weer.

Bergsig Eco Estate
Manny C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manny C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig wegbreek tussen die natuur.

Dankie aan Andre en Charlene vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om in die bosveld te wees.

Netjiese selfsorg verblyf in die bos kamp met mooi uitsig van die hoofslaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bos was heerlik!

Ons het verdwaal met ons aankoms. Lawaai van nabygeleë werkers was steurend. Die elektrisiteit het eerste dag gewerk en daarna was dit baie gou uitgeput.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

HI Nico

Baie dankie vir die terugvoer ons waardeur dit opreg. Ek is jammer oor die lawaai van die "werkers" - dit is ongelukkig die plaas langsaan waar die "koevoete" bly se mense wat so lawaai. Ons probeer al vandat ons die plaas in 2001 gekoop het om hulle te verskuif na warmbad maar nog geen geluk gekry nie. Dit is buite ons beheer. Soms hoor mens hulle glad nie. Oor die krag sal ek bietjie opvolg met die bestuur op die plaas. Ek sal jou 'n persoonlike epos stuur met die uitkoms. Andersins is ek bly dat die bos darem heerlik was :) Lekker dag verder.

Groete
Marie Backhouse

Bergsig Eco Estate
Johan V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die mooiste bos-TV ooit!

Wat 'n wonderlike bos-ervaring. Weg van alle stadsgejaag. Kan dit hoogs aanbeveel, en ons familie maak weer so!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

HI Johan

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.

Ons is baie bly julle het dit geniet.

Lekker dag verder

Bergsig Eco Estate
Rene N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rene N
Gesin met klein kinders

Lekker in die bosveld, maar raserige bure.

Die eenheid is baie netjies en mooi uiteengesit. Mens moet wel na lapa toe loop om skottelgoed te gaan was aangesien die wasbak en spasie in huisie te klein is. Die oond is ook by die lapa en nie in die huisie. Ons het baie probleme gehad met die bure wat musiek gespeel het en luidrugtig was - vreeslik gevloek. Moes die bestuur bel, maar het steeds probleme daarna gehad. Het toe maar self die bure gaan vra om ons te konsidereer. Streng reëls in die oord se boek ten opsigte van luidrugtigheid, vloek en musiek, maar voorgekom of daar geen kontrole is behalwe vir reëlboek. Ongelukkig kan geld nie klas koop nie en mens kan seker nie jou bure kies nie. Was teleurstellend aangesien hul ons hele naweek bederf het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Rene,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is jammer dat julle sulke slegte "bure" gehad het. Ons sal beslis jou terugvoer in ag neem en kyk hoe ons kan verbeter op die punte soos genome.
Baie dankie.

Groete Marie

Bergsig Eco Estate
Eleanor G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanor G
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Bergsig Eco Estate was 'n aangename verrassing. Dit was netjies, die chalet was luuks en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die kinders het genoeg gehad om hulle te vermaak. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia M
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, uitstaande vriendelike diens, pragtige omgewing, perfek!

Ons het by Bergsig Eco Estate tuisgegaan gedurende die langnaweek in Maart. Ons is vriendelik ontvang en verwelkom en toe na ons chalet gewys. Netjies, skoon, ten volle toegerus met meer as wat jy eintlik nodig het! Die chalet is elke dag skoongemaak (groot lekkerte!) en daar is hout en ys te koop wat baie gerieflik is. Ons is deurentyd met hartlikheid gehelp en het ook pyl en boog geskiet, op 'n wildrit gegaan en die dierelewe baie geniet. Uitstaande in alle opsigte. Wat 'n plesier! Ons kom vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Aaah baie dankie Rentia :) Dit was lekker om julle by ons te he :) Ons sien uit om julle weer te sien. Lekker daggie verder. Vriendelike Groete
Marie Backhouse

Bergsig Eco Estate
Petrie K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrie K
Gesin met klein kinders

Heerlike bosveld rusplek.

Dit het ons verwagtinge oortref oor wat 'n Eco-lodge in die bosveld insluit, maar afgeleë genoeg om af te skakel van die stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

HI Petrie

Baie dankie vir die mooi terugvoer :)

Ons is baie bly julle het dit geniet

Ons hoop om julle gou weer te sien

Groete
Marie

Bergsig Eco Estate
Juan C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan C
Gesin met tieners

Dit was wonderlik om in die natuur te wees.

Ons het 'n wonderlike tyd by Bersig Eco Estate gehad. Die personeel was altyd vriendelik en behulpsaam. Ons huis was altyd skoon en netjies. Ons het ook die wild gesien vanaf ons stoep. Ons sal weer 'n draai maak by Bergsig Eco Estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Juan
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Sien julle weer.
Groete.
Marie

Bergsig Eco Estate
Mark L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek in die bos om te gaan afskakel.

Dit was so rustig, stil en ontspannend. Net wat ons nodig gehad het. Sodra jy deur die hek ry, bly die gejaagde stadslewe buite. Ons batterye is volledig herlaai. Baie dankie en sien gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Baie dankie ons is baie bly julle het dit geniet :) sien julle binnekort weer :)

Bergsig Eco Estate
Masello R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masello R
Saam met vriende

The overall experience was great. I'll definitely go back again.

Bergsig was so lovely and I wouldn't mind going back there again. Loved the few wildlife we got to see, the view of the place was also lovely. The staff working there is also friendly and we felt at home. If anyone wants a relaxed weekend away then this is the perfect place to do that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Thank you so much for the nice review :) it really is much appreciated - We are looking forward to having you here again.

Thank you

Bergsig Eco Estate
Jean P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean P
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie gemaklike, veilige omgewing. Dankie vir 'n lekker kuiertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Jean

Baie dankie vir die terugvoer. Sien julle gou weer

Lekker daggie

Bergsig Eco Estate
Petra B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspanne en rustige verblyf.

Die Bundu Hut is baie netjies en goed ingerig. Yskas bietjie klein vir as jy langer as 'n naweek oorbly. Sou graag wou rondry en self wild gaan kyk, maar is nie toelaatbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Petra

Baie dankie vir jou terugvoer.

Sal definitief kyk na jou voorstel :)

Lekker daggie
Marie

Bergsig Eco Estate
Wilhelm D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik baie rustig en lekker.

Soos ek hier bo gemeld het was dit baie lekker en rustig. Vir mense met kinders: hulle kan dalk verveeld raak. Kort nog afleiding vir kinders, maar vir ons wat die stilte gaan opsoek het en gevind het was dit fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal beslis bietjie kyk vir meer afleiding vir die kinders.

Dankie
Vriendelike Groete
Marie Backhouse

Bergsig Eco Estate
Johannes Harding P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Harding P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties met geen klagtes.

Dit was heerlik om die paar dae by Bergsig te vertoef. Die verblyf was eersteklas wat netheid en gerief aanbetref met goeie braai, swem en ontspanningsgeriewe. Bergsig is ook in 'n veilige omgewing geleë en die bestuur was baie vriendelik en het ons onmiddellik by aankoms tuis laat voel. Wat die skoonmakers aanbetref, hulle het elke dag die eenheid "spotless" kom skoonmaak; asook die braai area en vullis verwyder. Wat ons opgeval het is die privaatheid deurdat die losstaande kothuise so ver uitmekaar is. Ons kan Bergsig met 'n geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Hi Johannes. Ons is baie bly julle het dit geniet by Bergsig. Baie dankie vir die mooi "review" Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete Bergsig Bestuur.

Bergsig Eco Estate
Annetta V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annetta V
Gesin met klein kinders

'n Pragtige, rustige plek om te ontspan.

Bergsig is 'n mooi, rustige plek vir oud en jonk, en ek sal dit hoog aanbeveel. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Baie dankie Anneta - Ek is baie bly julle het dit geniet :) - Alles wat mooi is vir julle en hoop om julle gou weer te sien :)

Bergsig Eco Estate
Adriaan V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons sal maklik weer daar gaan vakansie hou en rus! Dit was ons eerste vakansie alleen saam sonder die kinders en ek en my vrou het dit wonderbaarlik geniet. Ons beplan om iewers in volgende jaar weer soontoe te gaan. Ek sal dit aanbeveel as jy bietjie rustigheid in jou lewe soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Eco Estate se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!

Bergsig Eco Estate
Jacq H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacq H
Gesin met klein kinders

Verblyf in baie goeie kondisie.

Ons het in die Bundu hutte gebly wat vir 'n gesin van 4 geskik is. Die verblyf is baie netjies, toebehore, ens. alles in goeie toestand. Plaas en paaie in baie goeie toestand en wild te siene was bevredigend. Plaaspersoneel baie vriendelik en baie behulpsaam. 'n Baie lekker atmosfeer vir 'n lekke naweek wegbreek. Ons kan dit definitief aanbeveel en sal verseker weer 'n draai op Bergsig gaan maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula E - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula E
Saam met vriende

Uitstekend.

Chalets is goed ingerig, skoon en mooi. Personeel is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Vingerkraal-plaas, 50 km vanaf Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANnm5LnRnvhiZEVcMTc2PQHpwyOMGn9CrgcbVLgASnBSpbLw1Ib?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 Portion 2 Vingerkraal Farm 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.729673473393 27.951563679642
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem