Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Bergsig, Marken, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bergsig Lodge is 'n plaas van 1000 hektaar wat grens aan die Phalala-rivier. Dit is net 20 km van die dorp Marken af aan die rant van die Waterbergbiosfeer. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek met hartlike gasvryheid en gerieflike verblyf naby 'n rits aktiwiteite.

Verblyf word aangebied in chalets en individuele kamers. Elke chalet en kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.

Die lodge het 'n gemeenskaplike lapa, braai-area en selfsorgkombuis. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad. Aktiwiteite op die perseel sluit bergfietsry, voetslaanroetes, visvang, voëlkyk en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plaas Bergsig, Marken, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Bergsig, Marken, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb814f9213b498047bbc423e8dcb6e767ae935d2bd2ffc58bd80bf3fcea7f6d3ba50dde5b2741118559c8ee80b6d272b68170?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense Plaas Bergsig Marken 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.684170405583 28.271475584265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem