LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergsig Sabie Self-Catering | LekkeSlaap
+18

Bergsig Sabie Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Bergsig Sabie Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anna-marie B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie.

Lekker rustig, plekkie mooi versorg.

Chanelle R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie vriendelike diens! Baie mooi skoon!

Baie dankie vir julle stunning plekkie met die stunning view.. Ons sal beslis weer kom kuier! Die kamer is lekker ruim, met gratis WiFi en alles wat mens nodig het. Groete.

Hanlie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Gesin met klein kinders

Wat 'n heerlike rustige kuierplek! Brian is vriendelik and behulpsaam. Die plek is netjies en beskik oor alles wat jy nodig het.

Brian is vriendelik en behulpsaam. Die plek is netjies en beskik oor alles wat jy nodig het.

Lyzette S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzette S
Gesin met klein kinders

Lekker en praktiese verblyf.

Brian was baie gasvry. Die eenheid self is baie prakties ingerig en dis baie rustig met 'n baie mooi uitsig. Sal definitief weer by hulle bly.

Willie L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en ruim plek.

Die plek is baie ruim, netjies goed toegerus en naby aan baie lekker eetplekke.

Itumeleng M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng M
Saam met vriende

A home away from home.

Brian, the owner, was very friendly and welcomed us warmly. The place was very clean, well maintained. Hot water was available at all times. Bonus of free WiFi. We will definitely come back again. Thank you Brian. We pray that Bergsig Sabie Self Catering grows from strength to strength.

Stephanie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Baie gerieflik met 'n mooi uitsig daarby!

Ons het heerlik gebly. Alles baie gerieflik, skoon en netjies. Die beddens slaap baie lekker. Oulike plekkie om te braai, met die mooiste tuin en uitsig! Baie dankie Brian.

Lamont L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamont L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Mooi skoon. Goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.

Chandre K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Die gasheer was baie vriendelik vanaf ons aankoms. Plekkie is baie netjies en het alles wat jy nodig het om lekker te ontspan. Baie bly vir die WiFi ook!

Annerie M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

So mooi skoon en netjies.

Ons het regtig lekker gebly, dis die mooiste, netjiese plekkie gewees en definitief waarde vir geld. Die eienaars het selfs koffie en melk in ons plekkie vir ons gelos. Sal Bergsig definitief aanbeveel.

Eileen C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen C
Gesin met tieners

Baie rustige ligging met 'n mooi uitsig.

Goed gerus. Naby genoeg aan die winkels. Baie veilig gevoel. Alles het reg gewerk.

Marlien B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien B
Saam met vriende

Het sommer tuis gevoel van die oomblik dat ons daar aangekom het.

Ons is absoluut beïndruk met die plekkie. Ons is baie vriendelik ontvang. Regtig gevoel of ons by die huis was. Dis baie privaat. Die plekkie is toegrus met als wat jy nodig het en meer. Beveel Bergsig vir seker aan.

Adrie D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie D
Gesin met klein kinders

Netjies en privaat.

Die eenheid was netjies en stylvol. Alles wat nodig was, was daar. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het ons kuier baie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat and private.

The unit was neat and stylish. Everything needed were there. The owner were friendly and helpful. We enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annegret W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annegret W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Brian was baie vriendelik. Die verblyf was netjies met alles wat 'n mens nodig het vir 'n naweek weg. Baie naby en gerieflik om te bly as jy die Panoramaroete wil doen!

Josh B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josh B
Gesin met tieners

Great place, great host. Really happy with our choice!

Really great places, even more beautiful than the pictures. The hosts were really warm and helpful. Sabie is a cute little town, wish we could have stayed a bit longer!

Jacques S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf teen 'n baie bekostigbare prys.

Netjiese, veilige verblyf. Brian het ons baie welkom laat voel en uit sy pad gegaan om te sorg dat ons gemaklik is. Ongelooflike waarde vir die prys. Sal definitief weer Bersig gebruik as ons in Sabie omgewing is.

Desray W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desray W
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf.

Hou mens op hoogte van alles. Bergsig is baie lekker akkommodasie vir 4 mense. Vriendelike eienaars.

Johan Maritz M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Maritz M
Saam met vriende

Netjies. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.

Nog besig met opgradering. Waarde vir geld. Plek baie skoon met genoeg spasie in 'n veilige omgewing.

Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 28, Sabie, 1026, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmm9LDnFoXzaxftkgPw9orIHnfLdULOLTajSTSnR9TQjVlLxL6P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 28 4de Avenue Sabie 1026 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.101923 30.777888
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!