Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Self-Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Loraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 50 resensies vir Bergsig Self-Catering
Netheid
4.2/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mandi A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, spacious, perfect.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

It was a really nice and tranquil environment and just lovely to be there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isiphile P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isiphile P
Saam met vriende

Everything was just on point.

I enjoyed my stay at Bergsig. The room was clean and very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie lekker, skoon, netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danodene N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danodene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

My kuier by Bergsig was still and relaxing. Ek het my kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yasheemah W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yasheemah W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was good as expected.

Good, no issues, clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely be visiting again.

It was very pleasant and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherylynn T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylynn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Had a fabulous stay. Would definitely recommend staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Love the place, only have problem with loadshedding - no W-Fi after loadshedding. Can you please cater for normal people? Only decaf coffee. Will stay there again. Love the view.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, stil en rustig.

Naby aan Gordon's Bay en Strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morné J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Morné J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Studio is beautiful, but needs some shelter from the wind.

Roof noisy when wind is gusting, loose panels at front door, bathroom window stuck, window panes paint peeling, not enough parking space and it doesn't seem save, broken auto glass all over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Dear Morne, I can assure you it is safe here. There was no incident, the glass you saw is of some bottle a guest must have broken at the parking area.

Bergsig Self-Catering
Robert M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M
Besigheidsreis

Very good value for money compared to what is being charged in the Cape.

Excellent for overnight stay, but my unit had no view and a bit of a basement atmosphere for a holiday destination But for the rate I paid excellent value.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jovan C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jovan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

My kuier was baie lekker, die uitklok was net baie vroeg en die werkers raas vroegoggend.

Was baie lekker, ek moes net wag en gebel het vir die sleutel. Die WiFi was net bietjie stadig, ek sal dit gewaardeer het om die rugby te kon gekyk het, maar die TV het nie daardie kanaal gehad nie en die werkers het vroeg die Sondagoggend geraas en uitklok was ook baie vroeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lalannie K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalannie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Feels like home.

Perfect for a quiet break. Apartment has everything that you need. Nothing over the top. Simple and nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evahn P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evahn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en aangenaam.

Uitsig is baie mooi en die skoon lug maak dit baie lekker om daar te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway for a couple.

I was helped by a lovely lady when I got there. I would definitely go there again. She checked the room before we entered and made sure that we had everything we needed for our stay. The entire place was nice and neat, everything was on point. Thanks for a wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia S
Gesin met klein kinders

Skoon, maar kan opskerp met ontvangs van gaste.

Baie skoon en netjies maar nie geskik vir klein kinders. Baie trappe en gevaarlike relings. No 4 het slegs 'n skuifdeur met slot wat nie behoorlik werk nie, laat mens nie veilg voel nie. Mooi uitsig vanaf die dak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audra D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall a good stay.

Customer service was almost nill. Quite dusty under the beds which lead to a sinus attack.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was relaxing - there were no noise or disturbances, it was the quiet we needed.

The fact that there is only 1 braai place was a bit of an inconvenience as we first had to wait for other people to finish before we could start. We battled getting hold of the lady on Sunday morning when we needed some sugar, the was none in our room. We were a bit worried, the ad stated secure parking, but we basically parked in a driveway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Wet B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
De Wet B
Gesin met klein kinders

Nie lekker.

Versters kan nie oop as wind waai, slaan en kap. Geen ligte of enige lig by ingang met klomp trappies. Parkering in straat. DStv kleinste pakket en werk selde. WiFi werk soms. Werkers by voodeur van vroeg en by badkamervenster van vroeg. Een dag geen water gehad. Was bietjie laat om uit te klok 10 uur Sondag, het toe my vrou en my 2 jarige op straat met tasse laat wag, nie eens hulle gehelp met bagasie, trappe af of hulle in reception laat wag. Baie onpersoonlik met geen vakansiegariewe. Baie duur vir wat jy kry. Oond 'n grap en bitter vuil. Beddegoed verspot goedkoop nylon wat jou maak sweet in 'n plek met geen ventilasie. Plek kook vanaf vroegoggend soos 'n bakoond. Was my swakste bespreking nog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed.

Dit was goed en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Dit was amazing.

Die kamer is baie netjies en skoon. Regtig waarde vir geld, die moeite werd. Dis ook baie privaat en gerieflike om te reis na winkels. Ek beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Maggie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar moet net die kamers bietjie diens veral die krane.

Die kamer 1 en 2 se krane moet na gekyk word veral kamer 1 se wasbakkrane en die plekke ruik na rook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasantly surprised! Very neat and clean. Will definitely see us in the future.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yusuri S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and would go again

Love the staff and the place was clean with a good family vibe. Would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zane M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n awesome tyd.

Dit is 'n baie mooi plek met die uitsig. Sal dit net waardeer as hulle die plekke dalk spuit. Ons het op kokkerotte in die kaste afgekom wat ons baie afgesit het, maar ek verstaan ook baie mense kom kuier daar. Maar ek het 'n awesome tyd gehad, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danica M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average. Have been to better and cleaner places closer to beach.

Location is good, however the apartment was not clean. Bedding was dirty and smelly. Does not look like it was properly cleaned after the previous visitors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie geselig en lekker

Veilig en afsonderlik ,het ons geniet , sal beslis weer gaan , en Jan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gesellig.

Die WiFi-sein is bietjie swak in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Monique. Dit is baie waardevol.

Vriendelike groete
Loraine

Bergsig Self-Catering
Francois V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Besigheidsreis

Dit was aangenaam, skoon en deeglik toegerus. Baie goeie waarde vir die prys.

Beter veiligheid vir die motors sou baie meer waarde toevoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathleen A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Goeie diens en eienaar baie vriendelik, sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dicky D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dicky D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n wonderlike plekkie!

Baie rustige plekkie, sal dit definitief voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig om daar te wees.

Die geriewe was van pas, as ek 'n aanbeveling kan maak sal dit wees dat daar nie genoeg braaigeriewe was nie. Meeste van die gaste wou braai, maar daar was net een braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernd T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernd T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Did not feel very welcome. Facilities are okay.

Not the best reception, we got a key from the housekeeper, and was taken to our room. I paid for a room with a view , and it was explained to me that the view is of the mountain. The mountain is only a view point if someone lays down on the bed. If you stand up the view point is the neighbouring houses yards with washing etc. I paid extra for this so called view, but did not see a benefit in doing so. Not happy with the way it was handled because the agent said that this is why the place is called Bergsig. You can look at the mountain from every room basically. When we departed after our stay there was no one to do inspection of the facility or even to give the keys to, so I left the keys hanging in front at the main door because I already saw a set of keys that was hanging there and left. Over all the facilities are basic, nothing special. If you are interested in some personal touch where you feel welcome, then Bergsig is not for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and spacious apartment with a fabulous view.

Bergsig offers spacious accommodation with a fantastic view over False Bay. We enjoyed the layout of the apartment with a large lounge/kitchen area, a spacious bathroom and a separate bedroom. The apartment was clean and all the appliances worked well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandre P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

Very comfortable and neat as well as the staff was extremely helpful and kind. I will definitely recommend Bergsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Dit was fantaties.

Al was dit net een aand, dit was nietemin fantastiese veblyf, baie netjies en skoon, veilig and baie secure. Sal definitely weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bergsig-eenhede is ruim, skoon, modern en gerieflik.

Vriendelike ontvangs deur eienaar word waardeer. Skoonmaakpersoneel was ook baie vriendelik. Jammer dat voertuie op die perseel nie beter beveilig kan word nie a.g.v. helling - dit sou meer gemoedsrus verskaf het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Netjies, skoon, privaat.

Die woonstel is netjies privaat en wel toegerus. Lieflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en alle versoeke was nagekom.

Aanbeveling vir die eienaar is om lugversorger, of 'n groter waaier te verskaf vir die eenhede. Items wat per ongeluk agtergelaat was, is net skoonveld nadat die skoonmaker in die kamer was toe ons vertrek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrico P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elrico P

A little bit disappointed compared to my previous experience by other self-catering places.

I'm a bit disappointed in some stuff I have experience there like: I went there for a good rest and peaceful weekend but I didn't get it, they told me I can book in early, but when I came there my room was not ready and the staff didn't know of my book in. The beds are rock hard and staff talk loud and cut grass early in the morning under the window and it was just one of those weekends that I think I wasted my money on. That was my first and last time I went there, there is much more better places in that area. I just hope they can up their service otherwise they will lose a lot of business.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Bietjie teleurgesteld in vergelyking met my vorige ervaring van ander selfsorgplekke.

Ek is 'n bietjie teleurgesteld in sommige dinge wat ek hier ervaar het: ek het daar gegaan vir 'n goeie rus en rustige naweek, maar het dit nie gekry nie, hulle het gesê ek kan vroeg inklok, maar toe ek daar kom, was my kamer nie gereed nie en die personeel het nie van my bespreking geweet nie. Die beddens is hard en die personeel praat hard en sny gras vroeg in die oggend onder die venster en dit was net een van daardie naweke wat ek dink ek het my geld gemors. Dit was my eerste en laaste keer dat ek daar bly, daar is baie beter plekke in daardie area. Ek hoop net dat hulle hul diens kan verbeter, anders sal hulle baie besigheid verloor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siphosihle X - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphosihle X
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, spacious and excellent customer service.

Very convenient and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en als wat jy sal verlang om tyd te spandeer saam met jou lewensmaat.

Dit is elke sent werd, ek sal dit aanbeveel as jou lewensmaat wil bederf of saam vriende wil wegkom. Bergsig Self-Catering is die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bersig Self-Catering was skoon en goed toegerus met als wat jy nodig het vir 'n lekker aangename naweek.

Ons het op die nippertie besluit om bietjie weg te breek vir 'n dag of 2. Die huisie was baie skoon en als was goed ingerig. Ons was baie beïndruk. Ek sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pedro V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pedro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en so veilig gevoel.

Die verblyf was absoluut fantasties. Geriewe was perfek. Die DStv-kanale is 'n plus, glo my. Alles so skoon en die slaapgeriewe is 'n bonus. Ons het dit geniet en sal beslis weer kuier. Weereens dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goed toegerus en privaat.

Die eenheid het moderne afwerking en het voldoen aan al ons vereistes vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martli D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en netjies, twee minute se ry vanaf die see.

Bergsig akkommodasie was skoon, ruim, modern en netjies! Ons sal graag weer daar oorbly! Naby aan die see en 'n Woolies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Ons seun van Amerika was hier en hy was mal oor die plek. Ek kon nie vir 'n beter plek gevra het nie.

Ons het die Bergsig blyplek bespreek vir 3 aande. Ons was aangenaam verras, dit was netjies en alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie ruim. Lorraine was baie behulpsaam. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bergsig Self-Catering het alles gebied wat ons nodig het. Netjies en modern.

Bergsig Self-Catering het alles gebied wat ons nodig het. Netjies en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amaryllisstraat 1, Mansfield, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYmZhNDI4LWMzYmItNDg4OC05ZmEwLWZmM2RmYmZjYjMxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 1 Amaryllis Street Mansfield 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.155678573837 18.885077020238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem