Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsight

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newtonstraat 29, George Suid, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bergsight is sentraal in George geleë, in die hartjie van die Tuinroete. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede en bied maklike toegang tot die N2. Dit is ideaal vir sakereisigers, oornaggaste of vakansieverblyf.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste. Daar is 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n enkelslaapbank met 'n enkelbed onder wat op wiele uittrek en 'n dubbelslaapbank wat ideaal is vir kinders, aangesien dit deel is van die oopplan-leefarea. 'n Bababed is op aanvraag beskikbaar.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die leefarea lei na 'n klein ontspanningsarea wat ook 'n volledige badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die ontspanningsarea lei na 'n buitedek waar gaste kan rook. Daar is ook 'n aparte agterplaas en grasperk.
 
Daar is 'n buitetafel en stoele op die dek asook 'n braai. Die eenheid het 'n elektriese hek vir ekstra veiligheid.
 
Die eenheid bied asemrowende uitsigte op die Outeniekwaberge. Alhoewel die eenheid selfsorg is, kan ontbyt gereël word.

George is die middelpunt van die Tuinroete wat dit maklik maak om elke dag nuwe plekke te verken. Die naaste strand is slegs tien minute se ry as gaste wil afkoel.

Slaapplek

’n Bespreking by Bergsight sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Bergsight
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Jaar gelys 5

Ligging

  • Newtonstraat 29, George Suid, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergsight het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newtonstraat 29, George Suid, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANKLCt1adeVqupp5Z3ltdbgZ16F6BsDlbIGLBbMjDv8yIS0n6Ru?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 29 Newton Street George South 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97368 22.45875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem