LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergvallei Estates | LekkeSlaap
+13

Bergvallei Estates

Gastehuis
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 54 van Wyk Restant, Muldersdrif, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Bergvallei Estates is net buite Muldersdrift naby Krugersdorp in Gauteng geleë. Ons bied gehalte-akkommodasie vir trougaste en korporatiewe funksies en kan voorsiening maak vir groot groepe of individue. Ons is naby verskeie trou- en funksie-venues.

Ons het 20 toegeruste kamers waarvan 14 van die kamers 2 dubbelbeddens in 1 kamer het en maklik 2 paartjies kan akkommodeer. Al die eenhede het en suite-badkamers en al die beddegoed en handdoeke word voorsien. Ons het ook tee- en koffiemaakgeriewe in al die gerieflik ingerigte eenhede. Let asb. daarop dat daar geen TV's in die kamers is nie en dat ons nie ontbyt bedien nie.

Bergvallei is op die R28 geleë, net 1 km vanaf Silverstar Casino en Cradlestone Winkelsentrum en dis ook lekker naby die Ruimsig Sportstadion. Die verblyf is ook naby die nuwe Happy Island Waterworld in Muldersdrift.

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 134 resensies vir Bergvallei Estates
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Erfdeel 54 van Wyk Restant, Muldersdrif, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Bergvallei Estates het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 54 van Wyk Restant, Muldersdrif, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MGMyNzg3LTQ1OWUtNDM0NC05YzNhLTAzZWVmY2ViY2M3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890  per nag(plek vir 2) 134 5 1 4 Plot 54 van Wyk Restant Muldersdrif 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -26.055404593891 27.83906713128
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!