LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergview | LekkeSlaap
+17

Bergview

Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R900 R630 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bergview B&B is in die historiese dorpie, Swellendam geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n nag wil oorslaap, sakereisigers en vakansiegangers. Gaste word verwelkom in 'n klassieke huis met karakter, 'n rustige atmosfeer en 'n asemrowende berg-uitsig.

Die verblyf beskik oor 2 Tuin-suites met berg-uitsigte en die Delft-dubbelkamer. Al die kamers het en suite-badkamers en privaat ingange. Die suites het elkeen 'n kombuisie en 'n veranda.

Gaste het direkte toegang tot die swembad en buitenste braai-area van die binnehof af.

Bergview is stapafstand van die Drostdy Museum, restaurante, winkels en kunsgallerye af en is aan die voet van die Marloth Nasionale Park en Langeberge geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Bergview
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMTFjZjI5LTEzNGYtNDBmNi05ODcwLTY2ZDNhNzIxNGI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R630  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 26 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.016492 20.453808
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!