Berlin

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Berlin is in die rustige woonbuurt Jordania in Bethlehem naby die Dihlabeng Mall. Dit is ideaal vir familie besoekers, oornaggaste of verblyf vir skoolsport.

Dié eenheid is op 'n woonerf met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat ideaal vir kinders is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en komplimentêre beskuit. Daar is ook 'n TV met OpenView HD en 'n etenstafel met sitplek vir 3.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Berlin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za