Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Apr 2021 tot 31 Aug 2021.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berluda-plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 980R1 386 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Berluda Farmhouse and Cottages is ideaal geleë op pad na die Kangogrotte. Die pragtige en rustige Schoemanshoekvallei skuil tussen die Swartberge se voorheuwels en Berluda is slegs 20 km vanaf die beroemde Swartbergpas, 'n wêrelderfenisgebied. Die ouwêreldse dorpies, Prins Albert en De Rust is ook naby.
Berluda is ook deel van 'n groot, produserende volstruisplaas en bied 'n privaat toer op versoek met inligting oor onlangse tendense in dié industrie. Ander doendinge sluit sonsondergangritte waarop jy die unieke Klein-Karoo en sy wonders kan sien, asook vroegoggend-meerkattoere in.
Daar is 'n selfsorg-gesinskothuis en luukse kothuise wat elk 2 slaapkamers, 'n privaat braai, ten volle toegeruste kombuis, spa-bad in die badkamer en manjifieke uitsigte het. In die plaashuis is daar pragtig opgeknapte, luukse dubbelkamers elk met 'n privaat ingang, spa-bad en lugversorging. Daar is ook luukse wittebroodkothuise wat 'n selfsorg-opsie bied.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en tuin in. Ons bedien elke oggend 'n stewige plaas-ontbyt. Aandete is elke aand beskikbaar in ons restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Duits
- Switsers
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Berluda-plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Berluda Farmhouse & Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berluda-plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom