LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bermanzi Mountain Retreat & Trails | LekkeSlaap
+25

Bermanzi Mountain Retreat & Trails

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chantelle B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle B
Gesin met klein kinders

Out of this world scenery and location. Comfy and warm. Intense hiking.

We had a wonderful family reunion with my parents following lockdown. It was perfect for scenery, peace and quiet and stunning hiking trails. No fancy bells and whistles, but perfectly comfortable. Be aware there is no signal! Attie was very informative and very welcoming thank you! Happily recommend to friends and family.

Bermanzi Mountain Retreat & Trails's terugvoer

Goeiedag Chantelle ,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer en kommentaar.
Dit was lekker om julle vriendelike mense hier te kon ontvang op Bermanzi.
Kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Attie en Marietjie
Bermanzi

Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Anton V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders en spesiaal. Natuur is ongerep en absolutely beautiful!

Dis 'n besonderse stukkie aarde wat mooi bewaar word. Attie and Marietjie is besonderse mense wat al hulle knowledge met jou sal deel as jy die tyd het. Dis 'n super plek!

Bermanzi Mountain Retreat & Trails's terugvoer

Goeiedag Anton,
Baie dankie vir julle mooi en positiewe kommentaar na julle besoek aan Bermanzi.
Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer.
Vriendelike Bermanzi-groete,
Attie en Marietjie

Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Berbera S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berbera S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik aangenaam en fantastiese, pragtige omgewing met dierbare gasheer en gasvrou.

Besoek en tuisgegaan vanaf 1-3 Desember 2018 In die Rocks 4 Two. Ons het geen probleme ondervind met enigiets nie. Die akkommodasie is baie veilig, snoesig, rustig met pragtige, verrassende natuurskoon! Ons het die 12 km staproete baie geniet! Baie baie dankie Attie en Marietjie vir jul absolute gasvryheid, ons sal definitief weer kom besoek!

Susan D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal die eenheid waar ons geslaap aanbeveel vir een aand. Ander eenhede het nie so goed gelyk nie.

Die plek het baie potensiaal, maar ook baie aandag nodig. Die natuur is pragtig.

Bermanzi Mountain Retreat & Trails's terugvoer

Goeiemiddag Susan, dankie vir jou terugvoer.
Ek is bly julle het dit goed gevind, maar sal tog graag wil weet van watter ander eenhede jy praat wat nie so goed gelyk het nie. Ons hooffokus op Bermanzi is natuurlik die ongerepte natuur en ons pragtige staproetes, alhoewel ons natuurlik ook wil hê ons gaste moet lekker oornag in 'n netjiese plek. Die Stalle is spesifiek vir stapgroepe toegerus en ook baie goedkoper.
Ek hoor graag weer van julle.
Vriendelike groete
Attie

Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Victor F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon, gesellige verblyf en wonderlike kliëntediens.

Sal enige persoon wat 'n stil, rustige naweek in die berge wil hê, aanraai om Bermanzi te besoek.

Christa L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Gesin met tieners

Kon niks doen want gereën.

Ek sal net se hul moet net kliënte absoluut daarop attend maak , slegs 4x4-voertuie. Pad baie sleg as gereën het.

Cliford M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliford M

It was nice being a guest at your place, thank you.

Nothing much to say but we truly enjoyed being guests in your place.

Bermanzi Mountain Retreat & Trails's terugvoer

Hi Cliford, thank you for the feedback. I am glad you enjoyed your stay at Bermanzi. You are welcome to visit us again.
Best regards,
Attie, and Marietjie van Niekerk.

Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Caroline K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende natuurbelewenis en heerlike verblyf, waar mens waarlik kan rus.

Baie dankie aan ons gasheer Attie vir die vriendelikheid en die detail inligting aangaande die staproetes. Ons het in "In die rots vir 2" gebly en dit is werklik 'n baie spesiale plekkie vir 2 mense, met alles wat mens nodig mag hê. Alles baie netjies en met baie goeie smaak. Die staproetes is so duidelik gemerk en so goed instand gehou. Dit is werklik 'n besonderse natuurbelewenis en voel mens so bevoorreg om hierdie te mag beleef.

Bermanzi Mountain Retreat & Trails's terugvoer

Middag Caroline,
Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike terugvoering, na julle besoek hier op Bermanzi. Ons is bly julle het dit geniet en dit was lekker om julle te leer ken. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Attie en Marietjie van Niekerk

Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Danie W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing was asemrowend.

Ons tydjie baie geniet. Baie rustig en kon lekker tyd saam mekaar geniet.

Bermanzi Mountain Retreat & Trails's terugvoer

Middag Jd
Baie dankie Jd, vir julle goeie kommentaar na julle besoek aan Bermanzi. Ons is bly julle het dit geniet en lekker ontspan. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Attie en Marietjie
Bermanzi

Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Siyabonga M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siyabonga M
Enkelreisiger

Awesome.

The hospitality of the owners was amazing.

Bermanzi Mountain Retreat & Trails's terugvoer

Good Day Siyabonga,

Thank you for visiting Bermanzi. It was nice meeting you, we hope you enjoyed the rest of your holiday .Thank you for the kind comment.
Always welcome at Bermanzi.

Kind regards,
Attie and Marietjie van Niekerk

Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bermondsey-plaas, Naby die R541, Belfast, 013, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2OWJmOTE3LWY1ZDItNDU1OC1iNGZhLTBlZGM5YTdiYWQ3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Farm Bermondsey Off the R541 013 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.826373108852 30.343291589949
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!