LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bermuda 302 | LekkeSlaap
+27

Bermuda 302

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 175 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bermuda 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike see-uitsigte naby die strand en ander besienswaardighede. Die woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 klein kinders.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers met storte, en dit is ten volle gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelstapelbed in die derde slaapkamer. Die leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei.
Daaglikse skoonmaakdienste sluit nie skottelgoedwas in nie en is slegs 'n 1 uur per dag diens. Die skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. As u meer kanale benodig, bring asseblief u eie dekodeerder en slimkaart saam (nie Explorer of PVR nie). Skuifdeure lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n gasbraaier.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Dit is stapafstand van die strand af en 'n entjie se ry vanaf verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede.

Ons doen nie besprekings vir onvergeselde onder 25's nie. Ten minste 1 persoon in die groep moet ouer as 25 wees.

Slaapplek

’n Bespreking by Bermuda 302 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Bermuda 302
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Compensation-kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bermuda 302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAATsaXA2eQenC5KdYPi3otFncm8n2fz1fUA7fVKvFBNOLswJuuc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 175  per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 102A Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.53247 31.22257
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!