Bermuda 503
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 037 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bermuda is op Ballito se bekende promenade van 4 km geleë en is ook by Willard Beach. Hierdie lieflike selfsorgwoonstel is op die vyfde verdieping en het slaapplek vir 6 gaste wat op soek is na 'n strandvakansie.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier, balkon met 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en 'n balkon met 'n see-uitsig. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie met kombuisstoeltjies. Die leefarea het 'n rusbank en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n etenstafel met stoele waar jy die seebriesie en lieflike see-uitsigte kan geniet. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area.
Die woonstel het twee aangewese parkeerplekke, waarvan een onderdak is. Boonop het die kompleks 'n hysbak.
Slaapplek
’n Bespreking by Bermuda 503 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 61
Maande gelys 9
Ligging
- Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom