LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bernevece Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+26

Bernevece Bed & Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-weg 17, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R936 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bernevece Bed & Breakfast is in die hartjie van Empangeni in KwaZulu-Natal geleë. Dié gastehuis bied 'n gemaklike rusplek vir sake- en ontspanningsreisigers.

Verblyf word gebied in 5 kontemporêre suites met Afrika-ontwerpe. Hierdie ruim suites het elkeen 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Boonop het elke kamer lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Kontinentale ontbyt word in die eetarea bedien en ander maaltye kan ook op versoek gereël word. Die gastehuis spog met 'n gaste-sitarea, braaigeriewe, 'n wasgoeddiens en veilige parkeerplek vir voertuie.

Bernevece Bed & Breakfast is die perfekte basis vanwaar gaste daguitstappies na die Hluhluwe-wildreservaat, Phinda-wildreservaat, Kosibaai, die St Lucia-riviermonding en die Tusk Umfolozi-kasino kan onderneem. Plaaslike doendinge sluit wildritte, perdry, diepseehengel en voëlkyk in.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir Bernevece Bed & Breakfast
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Piet Retief-weg 17, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R936
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R936
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-weg 17, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXYJ26JfU24GK0actn1w5nTQ78nTKWZvxhkklOGryTpMHEliQcH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R936  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 3 17 Piet Retief Road Empangeni 3800 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.749122 31.889054
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!