Bushmans River Akkommodasie by Berries Corner | LekkeSlaap
+24
+24

Berries Corner

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 14, Boesmansriviermond, Oos-Kaap, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Berries Corner bied gemaklike selfsorgverblyf is 'n stylvolle en lugtige vyfslaapkamerhuis net oorkant die Boesmansrivier in Kenton-on-Sea. Gaste kan saam met vriende en familie kuier, 'n rustige klein-dorpie-ervaring hê, die strand besoek en langs die rivier ontspan.

Die huis beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, sitarea en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die tweede kamer het 'n dubbelbed, die derde kamer 2 enkelbeddens. Die vierde en vyfde kamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die sesde slaapkamer. Die huis het ook 'n buitestort met warm en koue water.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die huis het 'n groot onderdakdek met 'n tafel en 12 stoele. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Doendinge in die area sluit stap, swem, fietsry, waterski, visvang, kanovaart, voetslaan, perdry en tennis in. Gaste kan natuurreservate besoek of 'n potjie gholf speel.

Slaapplek

’n Bespreking by Berries Corner sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Berries Corner
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Rivierstraat 14, Boesmansriviermond, Oos-Kaap, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink Berries Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 14, Boesmansriviermond, Oos-Kaap, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhN2MxNjg1LTNmMmUtNDI1NC1hMmQ1LTNjOGEyYWUyODY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 14 River Street Bushmans River Mouth 6190 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.687479292615 26.659470018454
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za