Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berry Hill Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ventershoek-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Berry Hill Guesthouse is 'n familiegedrewe instansie halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad in Colesberg, langs die N1, geleë. Dit is ook naby 'n paar restaurante.

Elkeen van die 3 kamers is gerieflik gemeubileer. Daar is 2 gesinskamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. 'n Dubbelkamer is ook beskikbaar. Elke kamer is met koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang en toegang tot gratis WiFi.

Die gastehuis beskik oor 2 braai-areas op die grasperk. Gaste moet vooraf met die bestuurder reël om daarvan gebruik te maak. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Ontdek die beste van Colesberg met 'n wye verskeidenheid van plaaslike besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hesterie M
5.0
Beslis 5 sterre! Ons het lekker gekuier by Berry Hill. Na 'n lang dag van ry, by 'n skoon, netjies, veilige slaapplek aan te kom was so lekker! Suene ...
Sien meer
Des 2024
Petro G
Gesin met klein kinders
5.0
Good stay, clean, and you get what is advertised. Good value for money. The stay was great, but I believe it would become a phenomenal ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Chris B
Gesin met tieners
5.0
Het lekker gekuier. Die eienaar was baie behulpsaam en het ons baie gehelp en uit haar pad gegaan. Die huis is sentraal geleë en jy kan loop om als te...
Sien meer
Des 2024
Michelle J
Gesin met klein kinders
5.0
Lekke bly! Ons het net vir een aand oornag, maar was baie gelukkig met die kamers. Ons was 'n groot groep met klein kinders. Ons het baie lekker gebly...
Sien meer
Des 2024
Michelle B
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Pragtige skoon plekkie! En baie vriendelike diens! Dankie!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ventershoek-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Berry Hill Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ventershoek-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang