LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Berrydel LifeStyle Guesthouse | LekkeSlaap
+32

Berrydel LifeStyle Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berrydellaan 28, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Berrydel LifeStyle Guesthouse bied verblyf aan gaste met 'n aktiewe leefstyl. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dit beskik oor 6 pragtige kamers met slaapplek vir 2 of 3 gaste elk. Elke slaapkamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Die gastehuis het 'n pragtige uitsig op 'n oop dag. Gaste kan op die stoep sit en die see op die horison geniet terwyl hulle deur die Hottentots Holland-berge omring word. Gaste kan saans in die boma kuier, pizza maak of braai.

Die gastehuis kan ook eksklusief vir langer tydperke bespreek word.

Berrydel is die ideale tuiste vir 'n aktiewe wegbreek aangesien die omgewing om die gastehuis baie buitelugdoendinge bied. Gaste kan op van Suid-Afrika se mooiste gholfbane, Erinvale Gholfbaan en De Zalze Gholfbaan, 'n rondte gholf geniet. Daar is ook 8 pragtige voetslaanroetes in die Helderberg Natuurreservaat en verskeie bergfietsroetes naby die gastehuis.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Berrydellaan 28, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berrydellaan 28, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46ab2ddde5bb103779b71346c001113ff77877cb6ca903827db67c88987141f390725659a2e42412d721e3932b847ff55597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 28 Berrydel Avenue Somerset Wes 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.069981982401 18.842250912129
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!