Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berryhill Estate

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 21 resensies vir Berryhill Estate
Netheid
3.8/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5
Lané V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Extremely beautiful and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berryhill Estate se terugvoer

Hi Lané
So glad you appreciate the beauty of nature.

Berryhill Estate
Erika P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte alleen tyd wat ek graag weer wil oordoen.

Dit was nou 'n oorslaap wat ek oor en oor kan doen, die pragtige natuur, die gerieflike huisies met alles wat jy nodig het en die skoonheid van die huisie, het die verblyf soveel beter en gemakliker gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berryhill Estate se terugvoer

Beste Erika,
Dankie dat jy die tyd geneem het om so 'n positiewe resensie te stuur. Hoop om jou gou weer by Berryhill te sien.

Berryhill Estate
Dandre M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dandre M

Very nice.

Very nice place, close to Robberg and 7km to the beach. Nice place to chill with a built-in braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berryhill Estate se terugvoer

Thanks for your positive feedback. I'm glad you enjoyed nature and could have a good chill.

Berryhill Estate
Shantal M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shantal M
Gesin met klein kinders

Good camping site to use as a central place for surrounding area activities.

We felt safe at the camping site.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berryhill Estate se terugvoer

Hi Shantal. We are pleased to hear that you and your family had a good stay and that you felt safe. We hope to see you again soon.

Berryhill Estate
Dalena F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dalena F
Gesin met tieners

Mooi omgewing.

Ons het lekker gebly. Die omgewing is mooi. Ek sal aanbeveel dat hulle meer opwasgeriewe kry. Ons was net bewus van een en dit was nie baie skoon toe ons dit gebruik het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassidy G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassidy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie fantasties. Die rustigheid, pragtige natuur en alles wat benodig word vir 'n wegbreek uit die stad.

Hierdie het my wegbreektuiste geraak in 1 besoek en sal weer teruggaan vir 'n langer tydperk. Dankie, Berryhill Estate, vir julle goeie ontvangs en pragtige woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berryhill Estate se terugvoer

Beste Cassidy
Dit is altyd spesiaal om 'n akkurate and positiewe resensie te kry. Dankie dat jy die tyd geneem het om dit te stuur. Ons welkom julle graag terug.

Berryhill Estate
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larghlushca S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Larghlushca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, love die apies wat in die bome swaai, enigste skrik was al die bosluise oor ons 'n hond saam gehad het en die bos maar sulke dinge huis. Anders tops.

Gee dalk 'n mop en besem unless die cleaning crew dit moet doen. Rustig, behalwe vir die inrit tot by die hek wat maar knap was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berryhill Estate se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons verwelkom honde, maar ons weet nie of hulle die bosluise saambring nie. Dit is fynbos so enige iets is moontlik.

Berryhill Estate
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanelize R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelize R
Saam met vriende

Ons het die plekkie geniet. Alles wat ons kon benodig was daar gewees.

Die kombuis was goed toegerus en ons het niks kort gekom nie. Badkamer en kamers was netjies en skoon gewees. Die swembadarea was 'n bederf gewees en ek kon nie genoeg van die uitsig kry nie. Die hulp was vriendelik en vinnig wanneer ons dit benodig het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berryhill Estate se terugvoer

Baie dankie vir jou positieve terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Berryhill Estate
Franciska V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franciska V
Saam met vriende

Dit is 'n lekker plek vir jongmense en beslis ingerig vir groepe vriende, dit is basies maar netjies.

Die plek is so entjie buite Plett so eie vervoer is nodig om in Plett te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berryhill Estate se terugvoer

Hi Franciska

Korrek, ons is 7km's vanaf die hooftrand. Dankie vir jou terugvoer en ons verwelkom julle graag weer terug.

Groete

Berryhill Estate
Megan J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan J
Saam met vriende

Baie lekker! Het baie tuis gevoel.

Verblyf was baie lekker, die gasvrydheid van die eienaar en werker genaamd Ben en sekuriteit was uitstekend, sal die plek aanbeveel vir mense omdat dit so rustig en beeldskoon is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berryhill Estate se terugvoer

Megan Baie Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Berryhill Estate
Kobus T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus T
Gesin met klein kinders

Heerlike ervaring.

Heerlike ervaring beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berryhill Estate se terugvoer

Beset Kobus,
Dankie vir julle vriendelikheid en dat jy die tyd geneem het om vir ons positiewe terugvoer te gee. Sien julle gou weer!

Berryhill Estate
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Het baie meer verwag.

Geriewe is nie die prys werd nie. Geleë langs 'n besige pad wat die rustigheid belemmer. Beddegoed skoon maar daar word net oppervlakkig skoongemaak. Meubels uit kratte gemaak en estetiese aansig van gebou is 'n shack. Die kampeerterrein sal 'n baie beter opsie vir verblyf wees wat netjies, groen en gerieflik voorkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berryhill Estate se terugvoer

Johan, dit is belangrik dat jy in die toekoms mooi kyk na die instansie se inligting en fotos voordat jy bespreek. Niks is weerhou nie. Desember vakansie in Plett is vrek duur en Plett is propvol oor hierdie seisoen. Berryhill Estate se akkommodasie is rustiek en eenvoudig en die prys regverdig 'n bespreking oor hierdie seisoen aangesien ons prys per huisies is en nie per persoon nie.

Berryhill Estate
Mariesa N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mariesa N
Gesin met klein kinders

Daar was goggatjies (bed bugs) in die beddens wat ons gebyt het so ons het in die middel van die nag ontruim.

Berryhill is 'n mooi bestemming, ons was aanvanklik tevrede, die swembad is mooi en daar is gras waar die kinders kan speel en 'n bospaadjie om te stap. Daar is wel 'n baie gevaarlike afgrond op die randjie van die grasperk en daar is geen heining om 'n kind se val te keer nie, en die swembad is ook nie omhein nie, so nie geskik vir klein kinders nie. Toe ons die aand in die bed klim het ons baie begin jeuk, dit het ons 'n ruk gevat om agter te kom dat die oorsaak klomp goggas in die linne is. Ek is nie seker of dit bed bugs is of hout luise nie. Ons het die opsigter gebel om te kom kyk en hy het gesê hy kom maar hy het nooit gekom nie. Dit het hard gereën, maar ons het in die middel van die nag in die reën opgepak en gery want ons kon glad nie so slaap nie. Ons het ook die eienaar se selfoon probeer, maar daar was geen antwoord nie. Die eienaar het wel die volgende dag geskakel en om verskoning gevra en ons geld terugbetaal, wat ons baie waardeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berryhill Estate se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.. Ons is besig om 'n 'hedge' te groei aan die agterkant van die swembad. Ons het met die Knysna vure al die bome wat daar was verloor. Ons het ook die cottage berook teen insekte. Dit was 'n probleem met goggas wat in die dak se hout was.
Groete

Berryhill Estate
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike atmosfeer en waarde vir geld.

'n Blyplek om aan te beveel en waar jy waarlik kan kom rus. Die uitsig en ligging is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda C
Gesin met klein kinders

Die omgewing is pragtig, rustig, in die natuur, die verblyfgeriewe baie basies.

Die omgewing is ‘n groot pluspunt, mooi natuurskoon. Daar is ‘n klein swembad (dis sonder ‘n heining, so gesinne met klein kinders wees bewus). Die wooneenheid is mooi skoon en netjies. Eetgerei, kookgerei en kookgeriewe is baie basies en beperk, ‘n klein mikrogolfoond, 1 klein pot, ‘n pan, en 2-plaat-stofie waarvan die hitte aan en af gaan so dit vat baie lank om iets te kook of panbraai, die krag skop uit as mens die mikrogolf en stofie gelyk gebruik - moeilik om ‘n maaltyd vir 6 mense voor te berei. Beddens is baie hard en ongemaklik. Vir die regte reisiger (jong, avontuurlustiges wat slegs basiese kook-, eet- en slaapgeriewe benodig) sal hierdie ‘n wonderlike wegbreek bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefani O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefani O
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Dit was baie lekker. Die badkamers is verskriklik netjies en die braaigeriewe is baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eresa V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eresa V
Gesin met klein kinders

Sielsrus.

Gasvryheid en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roodefontein Plaas, Langs Robberg-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMTqMGZ9Ydw5OiIxZUwbsmrY22CgdAyhUfwBPlmNoyV0Y7qmBT9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 21 5 1 4 Farm Roodefontein Off Robberg Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.082038327907 23.309927880764