Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Louwtide

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Tide 23, Tweedelaan, Boknes, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Louwtide is 'n vakansiehuis in die gewilde Boknes in die Oos-Kaap. Hierdie lieflike selfsorghuis is op dieselfde perseel as 'n permanente inwoner maar gaste het toegang tot privaat geriewe, asook 'n privaat ingang.

Die verblyf het 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk enkelbeddens. Beide badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV, etenstafel en 'n enkelbed. Die sonkamer het 'n lieflike kaggel, sitplek vir 2 gaste en 2 enkelbeddens.

Die huis het 'n sitarea op die stoep waar gaste die lieflike see- en strandmeeruitsigte kan geniet. Let asb. dat daar 'n permanente inwoner op die perseel woon.

Aktiwiteite in die omgewing sluit kajakvaart, swem, stap, fietsry, voëlkyk en branderplankry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Louwtide sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Louw Tide 23, Tweedelaan, Boknes, 6189, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Tide 23, Tweedelaan, Boknes, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91fc863408646d12b8d9fcd560f51c8421251889b52c83a61300f2af8d689ac22e2af03b6eb44799ea84d24e8745a065ee06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10) 23 Louw Tide Tweede Laan 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.725928943227 26.583479118716