Besthouse Stellenbosch
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Hof Lane, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Besthouse Stellenbosch is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 volwassenes met 3 kinders. Dit is 'n 100m² ateljee-eenheid wat oopplan is en 'n pragtige uitsig oor Stellenbosch bied.
Besthouse Stellenbosch beskik oor 1 dubbelbed, 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die eenheid het 'n privaat badkamer, en linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, en daar is 'n eetarea. Gaste kan ontspan in die sitkamer met sy TV en DStv. Die woonstel het ook 'n privaat ingang.
Braaigeriewe, 'n swembad, sowel as parkering is beskikbaar. Die voor- en agtertuin word beskerm met infrarooistrale en 24/7-sekuriteitskameras.
Stellenbosch is geleë in die hartjie van die Kaapse Wynlande, en gaste kan verskeie wynplase en -landgoedere besoek. Verskeie restaurante, kafees en besienswaardighede kan ook in die dorp besoek word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Hof Lane, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Hof Lane, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang