Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beth-El

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutea-straat 21, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 870 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Beth-El bied verblyf in 'n selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Danabaai.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Vir gaste se gerief word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en daar is 'n etenstafel. Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n privaat tuin en skaduparkeerplek.

Beth-El is net 2 km van die strand af en Danabaai is die tuiste van verskeie dier- en voëlspesies, asook 'n verskeidenheid fynbossoorte. Gaste kan in die omtrek gaan stap, voetslaan of watersport beoefen.

Slaapplek

’n Bespreking by Beth-El sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Beth-El
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Olma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 5

Ligging

  • Lutea-straat 21, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beth-El het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 870
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 870
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutea-straat 21, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWR7wXke35K2ICdE6gxsRTBkw4cbWGCXtt7Q1wLJ29pyXR9frDe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 21 Lutea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.193303316961 22.035445728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem