LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bethany Farm | LekkeSlaap
+10

Bethany Farm

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Bethany Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Margaret B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste indruk was sleg, tog lekker geslaap

Ons het eers verbygery, want die ingang het slordig gelyk en nie asof dit die oornagplek kan wees nie. Die erf waarin die blyplek is lyk slordig, maar die binnekant van die blyplek is baie netjies en aangenaam. Jakes was baie vriendelik en behulpsaam.

Bethany Farm's terugvoer

Good day Margaret,

Thanks, that helps a lot. It's difficult to match guests to property - we all enjoy different things. This is an ordinary working farm, not a hotel. To top it all, we are also off grid! Our selling point is our beautiful quiet surroundings, bird life, trees, mountains and the interesting methods of farming (permaculture) we are involved in. If you are looking for a manicured property, it's not us. It's not for everybody.

Bethany Farm
Noeleen T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend -- was die beste van al die B&B's wat ons hierdie vakansie gebruik het.

Uitstekend -- pragtige huis en ligging. Stil en rustig met baie bome.

Bethany Farm's terugvoer

Hi Noleen, thank you for your most generous review. It was nice meeting you, and I trust you had a wonderful trip. Grace, Jakes.

Bethany Farm
Saskia D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia D
Gesin met tieners

Peace and rest in the fruit gardens.

The owner is a very nice man who really tries to make you feel comfortable.

Bethany Farm's terugvoer

Good Day Saski,
Thank you for your generous review. It was great meeting you folks.

Bethany Farm
Marcia G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik - rustig, salig en sielsverrykend.

Dit is baie rustig op die plaas. Dis die ideale plek as jy werklik wil wegkom van die stad en al sy lawaai. Jy staan verstom deur die skone natuur om jou en veral deur die lewe wat die eienaar en sy gesin daar gebou het. Dis ongelooflik inspirerend en die plekkie het so baie karakter. Dit was presies die wegbreek wat ons nodig gehad het om ons 25ste huweliksherdenking mee te vier.

Bethany Farm's terugvoer

Hi Marcia
Baie dankie vir jou baie positiewe resensie. Ons ontmoet so baie wonderlike, oulike mense soos julle.
Groete

Bethany Farm
Theunis D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Plek is die perfekte plek as jy wil afsonder. Daar is stilte, vriendelikheid en jy is in die natuur. Eienaars is baie gasvry. What you see is what you get. Heerlik! Heerlike konfyt en vye en beskuit is heerlik.

Bethany Farm's terugvoer

Hello Theunis
Dankie vir die moeite om vir ons 'n resensie te los. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek kan julle aanraai as gaste vir enige B&B.
Groete en seënwense.

Bethany Farm
Pat V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pat V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not suitable if you like mod cons and are a city slicker.

Very tucked away in stunning surroundings. Not smart - very basic. Wonderful if you like the back to the old days experience. Owner very generous with his permaculture knowledge and willingness to explain it. Peace and quiet to the ultimate degree.

Bethany Farm's terugvoer

Hi Pat,
Thank you for your review, it helps a lot. I appreciate people knowing what to expect when they get to us, so they can match their expectancy with their experience.
Regards

Bethany Farm
Vanaf R575
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R575
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R575
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Weikloofplaas, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANX3AFcQJIyedBoX2NcR98flHmdeAMMgRkrpzH4tsv8xAlWr5qi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (vir 3 persone) 6 5 1 5 Off the R62 Farm Weikloof 6411 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.857694012612 23.887394748627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!