Bethel Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Bring eie skoonmaakmiddels, toiletware, vuurmaakhout en kos saam.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die breekskadedeposito moet binne 2 weke na vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.
Neem asseblief kennis dat hierdie instansie nie geskik is vir partytjies nie en nie as 'n venue vir funksies gebruik kan word nie.
Neem asseblief kennis dat 'n addisionele skoonmaakfooi gehef word.
Geen partytjies word by die huis toegelaat nie.
Gaste moet asseblief bedag wees op hul omgewing en hulle daarvan weerhou om na 22:00 geraas te maak.
Geen bykomende gaste sal op die perseel toegelaat word nie, behalwe die aantal gaste wat in die oorspronklike bespreking genoem is. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Indien gaste op so 'n wyse optree wat nie volgens beskaafde standaarde aanvaarbaar is nie of die eiendom vir enige ander doel gebruik word as wat oorspronklik aangedui is, kan die kliënt en sy gaste gevra word om die perseel te ontruim.
Indien enige van die reëls nie nagekom word nie, kan 'n boete gegee word en van die breekskadedeposito afgetrek word.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste verskaf word terwyl gaste in die huis is. Kwotasies vir skoonmaakdienste tydens verblyf op versoek.
Hou die huis in dieselfde toestand as wat dit ontvang is. Indien die huis in 'n toestand gelaat word waar spesiale skoonmaak vereis word, sal sulke heffings van die breekskadedeposito afgetrek word.
Neem asseblief kennis dat oormatige vuilheid op die matte 'n addisionele koste van R200 per kamer sal meebring.
Bring asseblief jou eie swem- en strandhanddoeke.
Gaste moet asseblief hul eie skoonmaakmiddels, toiletware, vuurmaakhout en kos saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Markus Crescent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang