Bethulie Akkommodasie by Bethulie Manor | LekkeSlaap
+21

Bethulie Manor

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Bethulie Manor
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Antoinette D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette D
Gesin met tieners

Heerlike kuierhuis perfek vir oorbly op pad Kaap toe.

Lekker gekuier in hierdie interessante huis - kinders het die fabulous DVD versameling geniet, die tuin is beautiful en ons het lekker gebraai en gerus voor ons weer die langpad aangepak het.

Bethulie Manor's terugvoer

Thank you for the kind words Antoinette, I am so glad you enjoyed the space and your time in Bethulie!

Please do come again.

Bethulie Manor
Wendy H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy H
Gesin met tieners

Ek was mal oor hierdie wonderlike verblyf.

'n Huis wat absoluut alles het wat jy benodig. Eklekties en pragtig versier met 'n groot tuin. Sal beslis volgende keer daar bly. Goeie kommunikasie deur gashere.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Loved this gorgeous stay over.

A house that has absolutely everything you need. Eclectic and beautifully decorated with a large garden. Will definitely stay there next time. Good communication from hosts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bethulie Manor's terugvoer

Hi Wendy,

Was a pleasure hosting you at Bethulie Manor, glad the house and space were well enjoyed!

Happy 2020!
Tim

Bethulie Manor
Michele V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Gesin met tieners

Heerlike verblyf.

Lieflike ruim plek; voel soos jou eie huis! Sal graag weer daar oorbly.

Bethulie Manor's terugvoer

Hi Michele

It is always a pleasure to host people in my home. I am so pleased to know you were comfortable at Bethulie Manor.

Best wishes for 2020!

Tim

Bethulie Manor
Sanet B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Gem of a place!! Loved it!

Wow! What an awesome surprise!! Beautiful house and garden. Bethulie Manor provides such a homely environment. We were 2 families and the house was spacious, the 4 bedrooms and 3 bathrooms were perfectly decorated, neat and clean! Bring a picnic basket, your favourite drinks and have lunch in the lush garden! Or use the fully equipped kitchen to prepare side dishes with your braai. I would highly recommend “Die ou kar” restaurant, which is walking distance from the house.

Moya R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moya R

A very pleasant experience.

We were a tour group of 7 seniors and didn't feel cramped. The town's low water pressure wasn't a problem but the Tin Tin room's shower needs attention. Beds very comfortable and rooms spacious. Enjoyed the large kitchen table for meals. Strongly suggest removal of most of the ornaments especially in the Smurf bedroom as there is no space for personal items. Also the strange use of extension cables is a nightmare in the Smurf bedroom. Pleasant back garden with shady trees.

Bethulie Manor's terugvoer

Hi Moya,

Many thanks for the constructive feedback. I am always keen to make the stay and experience at Bethulie Manor more enjoyable.

Will certainly look at the points mentioned.

Best wishes,
Tim Zunckel

Bethulie Manor
Archie C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archie C
Gesin met tieners

Ongelooflik dat die eienaars bereid is om die huis met vreemdes te deel. Ry uit jou pad om hier tuis te gaan!

Hierdie is die eienaar se eie vakansiehuis, toegerus met alles en nog wat om sy verblyf so gemaklik moontlik te maak, uiters smaakvol met hope persoonlike memorabilia en kunswerke en nog meer. Die huis en tuin het baie spasie en is ideaal vir meer as een gesin en wat 'n paar dae wil uitrus en ontspan. Een aand is definitief te min. Hulle besit ook nog 'n twee huise op dieselfde perseel wat dit ideaal maak as kuierplek vir 'n paar gesinne vir 'n paar dae.

Bethulie Manor's terugvoer

Hi Archie,
We're so glad that you enjoyed your stay. We love having people enjoy our home, it is a wonderful space that we love decorating and sharing. Feel free to come back any time for a longer stay.
Best wishes always,
Liezl & Tim Zunckel

Bethulie Manor
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 8, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyYthm3Ztk0nOpZPda0e95TfmQeCPa7E9XjytOlrq651pyDfYKK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 8 Voortrekker Street Bethulie 9992 Vrystaat 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -30.49452018547 25.97483932972
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za