Lorraine Akkommodasie by Bets-se-Plek | LekkeSlaap
+5
+5

Bets-se-Plek

  • Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourdeslaan 31, Lorraine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bets-se-Plek is 'n gerieflik-gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Lorraine in Port Elizabeth. Dit is binne 20 minute se ry van Port Elizabeth Internasionale Lughawe en verskeie besienswaardighede af.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Plafonwaaiers is beskikbaar in al die kamers. Albei kamers deel 'n volledige badkamer. Die oopplan-kombuis het 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n braaipan, sowel as al die nodige eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel is beskikbaar en gaste kan in die sitkamer voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. Veilige parkeerplek is binne 'n sekuriteisheining beskikbaar.

Bets-se-Plek is net 8 km vanaf Baywest Mall, Walmer Park en Greenacres Hospitaal. Verskeie besienswaardighede is in Post Elizabeth te sien, soos Bayworld-seeakwarium, die Boardwalk Hotel en Casino, die Kragga Kamma Gholfklub en Wildpark, Seaview Predator Park, Nelson Mandela Bay Stadion, en nog meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Bets-se-Plek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Bets-se-Plek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Lourdeslaan 31, Lorraine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bets-se-Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourdeslaan 31, Lorraine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhYmYyMDVlLTViNWQtNDA4YS04ZGIyLWY4NDk0MTVhMzYwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 15 5 1 5 31 Lourdes Avenue Lorraine 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9672 25.51062
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za