LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Betties Place | LekkeSlaap
+23

Betties Place

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Betties Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nadia M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig om net weg te breek van die wêreld en sy gewoel.

Die ligging van Betties Place is goed, lekker loopafstand van 'n paar besienswaardighede.

Betties Place's terugvoer

Hi Nadia, thank you for the great and positive feedback. It was lovely having you here in Kleinmond. Regards, Betty and John.

Betties Place
Louise B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

We had a lovely stay and I would recommend Betties Place to a couple with a young child.

Betties Place's terugvoer

Hi Louise, it was great having you at our place, really appreciate your positive remarks. Thank you, Betty and John.

Betties Place
Irene P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irene P

It was peaceful, clean and comfortable.

The host and hostess were there in the background. They did not talk a lot and were not over - powering in any way. They thanked us for supporting them. I would be happy to stay with them again.

Betties Place's terugvoer

Hello Irene, thanks very much for your positive feedback. Appreciated your support. Regards, Betty and John.

Betties Place
Leon B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay and Betty and her husband are pleasant and caring couple.

We will book Betty's Place via the website again.

Jill G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Betties Place had everything we needed and more.

The accommodation was spacious and extremely comfortable. Beautiful garden, lovely people. Would definitely return.

Betties Place's terugvoer

Really appreciate your positive feedback, lovely having such caring and communitive couple at our place.

Betties Place
Johan & Lala S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan & Lala S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en vreedsame plekkie.

Ons het heerlik gekuier by Betties Place. Rustige en baie stylvolle plek. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar vakansie gaan hou.

Betties Place's terugvoer

Dankie Johan & Lala vir die positiewe terugvoering, was lekker om julle hier te kon akkomadeer.
Groete,
Betty en John

Betties Place
Sandy L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay. John and Betty are friendly hosts. Place has everything you need and very neat and tidy.

Area is safe. Will come again.

Betties Place's terugvoer

Thanks, Sandy for your positive remarks. It was lovely to have such a wonderful couple visiting Kleinmond. Regards, Betty and John.

Betties Place
Johan M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met tieners

Pragtige plekkie met alles wat nodig is.

Die plekkie het alles wat nodig is. Baie veilig en baie netjies. Stapafstand van die hawe en die see. Baie sentraal geleë.

Betties Place's terugvoer

Hi Johan, so lekker om sulke aangename en spontane kuier mense te he, waardeer julle positiewe terugvoering. Groete, Bettie en John.

Betties Place
Francois M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

In 'n rustige omgewing.

Eienaars baie vriendelik. Alles was baie gerieflik. Die groot sitbank was net baie ongemaklik.

Betties Place's terugvoer

Dankie Francois, aangenaam om U hier te kon huisves, Dankie, Betty

Betties Place
Brendon T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon T
Gesin met klein kinders

Dit was awesome!

Die eienaars was asemrowend vriendelik en sal definitief weer gaan kuier daar.

Jsc J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jsc J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het aan ons behoefte voldoen.

Die televisie kanale is baie beperk.

Betties Place's terugvoer

Baie dankie vir U ondersteuning, was aangenaam om julle hier te he, sulke goeie en spontane mense dankie, Betty

Betties Place
Theo C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Theo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sies vir Betsy.

Die ontvangs was hopeloos, sy het gekla dat ons haar tydjie in Bettiesbaai bederf het, al was dit 'n grap dit was ongevraagd. Toilet is so te se in die kombuis. Ek het haar man gevra vir 'n tweepunt-plug om ons selfone te charge en hy het net gesê "wag tot my vrou kom" ek was baie ontsteld, die man, John, het Saterdagaand soos 'n wag op en af geloop en keel skoonmaak terwyl ons by vuur sit. Toe ons van see afkom het die man geskrik met ons aankoms, Betsy het nie haarself aan ons voorgestel nie en so ook nie haar man nie. Ek het myself en my vrou aan haar en haar man voorgestel op verskillende geleenthede. Ons het baie onwelkom gevoel, hulle was nooit te sien, ons het net gehoor daar is wel iemand in die hoofhuis. Nooit nooit nooit weer, sies, al my geld vir Betsy vir niks.

Betties Place's terugvoer

Dearest Theo, thank you and have a nice day.

Betties Place
Thealize L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thealize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, lekker gemaklik vir 'n kuier.

Goed toegerus en die gasheer en gasvrou baie behulpsaam en bedagsaam.

Betties Place's terugvoer

Dankie Thealize, Groot plesier, lekker om julle hier te gehad het, pragtige mense, waardeer, Bettie.

Betties Place
Roma B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Rustige area en ligging sentraal.

Betties Place's terugvoer

Hi Roma, thanks for your great support, you were such wonderful guests, regards, John and Betty.

Betties Place
Manny M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manny M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and comfortable.

Had a nice time, would have enjoyed if there was DStv. But lovely place, great location and friendly people.

Lee-zann G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-zann G
Saam met vriende

Gesellig.

Goeie wegbreek vir eerste ondervinding.

James C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James C
Besigheidsreis

Perfect stay there!

If they have WiFi, it will be better.

Betties Place's terugvoer

Hi, thanks for your wonderful support and friendliness, regards, John and Betty.

Betties Place
Elizabeth M K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M K
Gesin met klein kinders

Warm verwelkoming en baie netjiese fasiliteit.

Ons het daar aangekom en is vriendelik ontvang. Dit is 'n netjiese eenheid met baie goeie privaatheid. Veilige parkering binne-in die erf.

Betties Place's terugvoer

Hi, thanks for your great friendliness and support, wonderful people to be of service to, regards.

Betties Place
Mervina C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful separate entrance for 2 adults and a child.

I loved the location of Betties Place, walking distance to harbour and close to the beach. Bettie and Johan are very pleasant and a great host and hostess. I loved my stay in Kleinmond.

Betties Place's terugvoer

Hi Mervina, thanks for your support and friendliness, regards.

Betties Place
Jopie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jopie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en netjiese selfsorgverblyf.

John en Bettie het ons baie vriendelik ontvang by hulle goed toegeruste en netjiese eenheid. Alles was in plek, kon binne parkeer en eenheid is ook baie veilig.

Betties Place's terugvoer

Hi Jopie, dankie vir u ondersteuning, waardeer baie, asook u vriendelikheid, groete.

Betties Place
Tim P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tim P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, basiese verblyf.

Baie basies. Vriendelike gasvrou. Skoon plekkie. Alles werk. Sal weer daar oornag.

Charl S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing breakaway.

It was only for one night and was worth it, great host and nice quick, short break from the city.

Ilse R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended. Lovely and super clean. Will definitely be back.

We had a lovely stay and would definitely recommend our stay there.

Elize M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Heerlik gebly en geslaap. Die stortkop kort aandag. Spuite bietjie verstop. Verder heerlik gebly.

Haley M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haley M
Gesin met klein kinders

Comfortable stay, cute cottage.

Such a cute cottage, friendly host. Its really great that one has separate entrance. Very affordable.

Anton en Jolanda J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton en Jolanda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing. Naby alle besienswaardighede en veilige omgewing.

Baie dankie julle, ons het heerlik gekuier en gerus. Maak weer so.

Betties Place's terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en goeie kommentaar, ek waardeer dit baie. Groete, Betty en John.

Betties Place
Wilmaree A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmaree A
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Dankie vir alles. Was 'n heerlike naweek.

Jack S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Vriendelike mense. Lekker stil en lekker geslaap.

Stella S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella S

Found accommodation clean comfortable and within walking distance of harbour restaurants.

Bettie was a very generous hostess and even showed me where to find an eatery as we arrived on voting day and most restaurants were closed. Place was very clean, comfortable and had everything required for self-catering. I would definitely recommend it and would visit in the future.

Nicole W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W

My kollegas was in hul noppies!

Verblyf was verwelkomend.

Betties Place's terugvoer

Baie dankie julle is enige tyd welkom om weer te kom.
Betties Place

Betties Place
Marc O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc O
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf met alles wat 'n mens nodig het.

Die huisie was baie skoon en baie goed ingerig. Baie prakties en privaat. Bettie was ook baie aangenaam en altyd bereid om te help. Ons het dit baie geniet en sal hopelik eendag weer 'n draai daar kan maak.

Betties Place's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit. Ons hoop ons sien julle weer.

Betties Place
Renda H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renda H
Saam met vriende

Baie lekker, gemaklike verblyf wat jou sak pas.

Ons was drie vriendinne wat vir die naweek bietjie weggebreek het en Betties Place was lieflik. Die plekkie is netjies, skoon en naby die see en eetplekke. Daar is 'n TV met 'n USB port ook, so ons kon in die aand lê en fliek kyk ook, wat 'n bonus is. Die kombuis het alles in wat jy benodig en die beddens slaap heerlik. 10 uit 10!

Betties Place's terugvoer

Baie dankie ons is baie bly julle het dit geniet en julle moet weer kom kuier weer.
Groete en liefde vir julle 3

Betties Place
Juan M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat.

Alles wat jy nodig het as jy net wil rus. Stapafstand vanaf hawe, curio shops en restaurante. Baie privaat.

Israel S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Israel S
Gesin met klein kinders

Netjies, rustig en sommer net lekker.

Sal definitief weer kom indien moontlik.

Mondre B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mondre B
Gesin met klein kinders

Lekker geslaap!

Betties Place was presies wat ons nodig gehad het. Cosy plek met genoeg slaap plek vir ons gesin. Alles wat jy nodig het in 'n selfsorgplek en Bettie is baie vriendelik. Ek sal dit enige tyd aan beveel vir iemand. Sakpas-kwaliteit!

Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 182, Sea Avenues, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bYGUJKaYSWTZ61ZjRAsVKBcgMPhcrNRk49tzFessjYlxOpqm2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 3) 35 5 1 5 182 5th Avenue Sea Avenues 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.341582 19.016372
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!