Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betty's Rest

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Betty's Rest - La Villa
Gratis, veilige parkeerplek vir 2 voertuie in 'n motorhuis.
DStv-Premium is gratis beskikbaar.
Betty's Rest - The Manor
Gratis, veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n hek.
DStv-Premium is gratis beskikbaar.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly verniet.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Volledig terugbetaalbare breekskade- / sekuriteitsdeposito per eenheid:
- R500 per 2-dagnaweek
- R1000 per langnaweek
- R2500 per somervakansieweek. Die bedrag sal afhang van die lengte van verblyf, grootte van die groep, opset van die geselskap, ens.

Addisionele gaste-beleid (op versoek):
- R200 buiteseisoen per gas per nag
- R250 spitsseisoen per gas per nag
Maksimum 2 addisionele gaste.

Ontsmettingsprosedures (COVID-19 protokol voor inklok en na uitklok)
- R550 per eenheid per bespreking
- R800 vir albei eenhede per bespreking

Ekstra kostes word apart gekwoteer sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drivers-weg 2329, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwOTY2ZTllLWFmZTktNDQzNC1iMjc4LTcxZjk4MmIwMGQ3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 2329 Drivers Way Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.364239216392 18.873746269765
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem